LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zonneweelde | LekkeSlaap
+9

Zonneweelde

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 23 resensies vir Zonneweelde
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Ernst S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ernst S
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Bedgoggas in een van die kamers wat ons gebly het. Twee kinders vol bytmerke. Teen daardie tarief per kamer het ek baie beter verwag. Stortwater het nie dreineer nie - na 'n paar minute lê vuilgoed wat terugspoel op die stortvloer. Ontbyt was koud en die worsies reeds verby hulle vervaldatum. Wat veronderstel was om 'n spesiale aand vir die gesin te wees, was 'n reuse-teleurstelling.

Zonneweelde's terugvoer

Goeie dag Ernst,

Dankie vir n terugvoer ons sal aandag gee an die probleme.

Zonneweelde
Neels M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Enkelreisiger

Gerieflik en skoon.

Met my aankoms het ek ongeveer 7 minute in die straat gewag, voordat daar op die klokkie gereageer was. Ek het later maar geskakel. Die dame se reaksie was dat sy besig is met blinde gaste. My reaksie was, daar is nog op pad. Ook het ek aan die eienaar gevra hoeveel Afrikaanssprekende gaste hulle besoek. Op die Besigheidspakket van DStv is daar geen Afrikaanse kanale nie. Oorweeg gerus die Gastehuispakket, was my voorstel. Mens kan dit ook in die bemarking van die perseel gebruik en melding maak van die Afrikaanse TV-kanaal beskikbaar.

Anneke F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke F
Enkelreisiger

Alles wat ek verwag het!

Ouwêreldse sjarme, pragtige houtvloere en ruim kamer. Net 'n voorstel, wat van bekertjie vars melk in die yskas? Andersins, lieflike plek.

Erika V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Erika V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en lekker.

Net te duur vir net 1 kamer.

Coen S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coen S
Gesin met klein kinders

Tevrede met verblyf.

Baie dankie.

Junene K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Junene K
Gesin met tieners

Sentraal geleë.

Aan ons vereistes voldoen, sentraal geleë en veilig.

Lezanne R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne R
Enkelreisiger

Heerlik gekuier in pragtige gastehuis!

Jody is 'n vriendelike mens wat my baie welkom laat voel het, baie dankie Jody! Ontbyt was heerlik gewees en op tyd soos aangevra. Het heerlik gebly baie dankie. Parkering is net klein bietjie ver van die voordeur af, maar Jody het aangebied om my te help met tasse. Sal Zonneweelde beslis aanbeveel. Baie sentraal.

Derenthea V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derenthea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Vriendelike diens, netjiese fasiliteite in 'n baie veilige, sentrale area.

Safety At Work S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Safety At Work S
Besigheidsreis

Sal nie weer daar tuis gaan nie.

Geen handdoeke in kamer met aankoms. Stort vuil en matte vuil. Teesakkies nie in 'n houer nie. Koue stort water.

Johann L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en flink diens. Dankie vir alles.

Hulle diens was baie goed. Hulle het my tegemoed gekom. Baie dankie vir puik diens en skoon en netjiese kamers. Baie dankie.

Annemarie F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie F
Saam met vriende

Besondere atmosfeer.

Daar was 'n probleem met die korrekte kamer en dit is onmiddellik en bevredigend reggestel. Personeel was hulpvaardig. Kamers was keurig en netjies.

Thys H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gerieflike en gemaklik. Baie goed ontvang en veilige omgewing.

Netjiese geriewe en baie veilige omgewing. Baie geniet.

Sanet S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet S
Saam met vriende

Aangenaam, netjies, skoon, vriendelik.

Ontbyt was baie lekker. 'n Vatdoek/lappie vir die afdroog van koppies en ook dalk rooibostee as 'n opsie (trots Suid-Afrikaans!).

Janke K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke K

Dit was skoon en netjies.

Ons het 'n heerlike, rustige nagrus hier geniet voor ons ons reis verder voortgesit het.

Wiehann V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wiehann V
Enkelreisiger

Aangenaam, veilig, moeiteloos.

Steek die kaggel aan!

Marne B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marne B
Enkelreisiger

Gemiddeld vir die prys.

Gemiddelde blyplek teen 'n redelike stewige prys. My kamer se badkamer het 'n deur (geslote) in die badkamer wat deurgaan na die kamer langsaan. So ek en my buurman kon alles hoor wat die ander een doen of sê. Kamer was relatief netjies maar beddegoed (veral kussings en kussingslope) lyk oud en is al verbleik. Dame wat my ontvang het was vriendelik en het haar beste probeer doen.

Bevan W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bevan W
Besigheidsreis

Goed ontvang. Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Ek moet almal baie gelukwens met dié gastehuis. Dankie aan almal wat my gehelp het om my verlore selfoon te probeer opspoor.

Arthur C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige verblyf met vriendelike en behulpsame staf.

Die verblyf by Zonneweelde is pragtig met 'n goed beplande tuin wat onmiddelik bydra tot die eerste indruk 'Hier gaan ons lekker bly'. Die ligging was vir ons so sentraal dat ons binne enkele minute by enige van die drie verskeie bestemmimgs wat ons moes by uitkom, kon wees. Tenspyte van die sentrale ligging van 'Zonneweelde' was die atmosfeer daar ten alle tye stil en rustig. 'n Voorstel sal wees dat 'n haardroër in die kamer of beskikbaar by ontvangs sou deur die dames baie waardeer word.

Samantha S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie sentraal geleë, veilig en vriendelike diens ontvang!

Zonneweelde's terugvoer

Dankie Samantha Bly jy is veilig. Kom rereg weer. Groot dankie.
Groete, Dianne

Zonneweelde
Johan H - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Sien die sterre hieronder.

Marthie J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie mooi.

Ek het vir 'n bruidspaar bespreek en hulle sê dit was baie mooi en alles was 100%. Hulle het dit baie geniet. Baie dankie vir jul gasvryheid en die insette om alles vir hulle aangenaam te maak.

Maria S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice

Zonneweelde was a nice enough place to stay at for a weekend. Service was friendly and nicely situated. The room is beautiful but missing some detail in the bathroom we had.

Botlhale K - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botlhale K
Besigheidsreis

Tranquility, peace of mind, friendly service, clean, beautiful rooms

The clean, beautiful rooms with balconies facing beautiful mountains, was definitely a fantastic experience! Room service was on point and food was exquisite, with breakfast served freshly every morning. Maree and Berry, you ladies rock!!!

Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 127, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOTkxYWQyLTNmYmEtNDlkNC1iYThkLWExZTQzZWI1NGIwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 127 Church Street Wocester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.645206481192 19.438920915127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!