LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zooop Guest House | LekkeSlaap
+24

Zooop Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zooop Guest House is in 'n rustige deel van Caledon geleë, en bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-tuinkothuis in die middel van 'n organiese groentetuin. Die gastehuis bied 'n gerieflike en skoon omgewing vir sake- of vakansiereisgers wat op soek is na 'n stil en rustige plek om te bly.

Die Zooop tuinkothuis het sy eie ingang en bied toegang tot parkeerplek agter 'n hek wat groot genoeg is vir 3 motors. Gaste het ook toegang tot 'n buitebraai-area. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 1 enkelbed. In die slaapkamers is daar ook ingeboude kaste met hangers. Daar 'n stort, toilet en wasbak, asook sjampoe, opknapper, seep en handdoeke in die badkamer.

Die sitkamer het rusbanke, 'n TV met DStv en 'n houtstoof vir ekstra hitte gedurende daardie koue winteraande. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en maaltye is op versoek beskikbaar van die kombuis in die hoofhuis. Daar kan ook voorsiening gemaak word vir dieetvoorkeure. Verder het die kothuis WiFi en gaste kan gerus van die gemeenskaplike plonspeol, die Zooop-eetarea en patio gebruik maak. Die eennheid het 'n privaat tuin en braaigeriewe.

Die Zooop Gastehuis het 'n slaapkamer met 'n ekstra lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n TV met DStv en daar is ingeboude kaste en lugversorging. Die sitarea het 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra persoon. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n waaier, verwarmer, elektriese komberse en parkeerplek langs die eenheid in. Let daarop dat daar nie lopende water is nie. Water kan wel voorsien word en daar is geriewe om skottelgoed te was.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Zooop Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Olienhoutlaan 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zooop Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlODQzMTg4LWRlN2EtNGNiZC1iZjU4LWJmM2QxZDk0N2I4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 4 Olienhout Avenue Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.231545 19.419483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!