Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zoutpan Struishuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Zoutpan Struishuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cy-anne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cy-anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Quick overnight stay. WiFi was available but you get capped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met tieners

A bit stressful due to the lack of energy.

We had a problem with the fridge as it seems that the upper freezer part cover is missing. The thermostat for the fridge was broken, and the bar fridge was freezing up. The plugs for the fridge and microwave weren't working. The induction plate didn't work. We arrived on an overcast day, and it didn't seem that there was enough energy for all the inhabitants at this establishment. They do not make mention of the fact that they are totally off-grid and that you might have to reduce your energy consumption, which is a big oversight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek op die plaas.

Net 'n kort grondpad rit vanaf die N2, tussen Riversdal en Albertinia. Goed geleë vir 'n oornag opsie. Ons het 5 dae gebly en die selfsorg-eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het, en die diens was goed. Die enigste negatiewe punt is dat daar geen WiFi is nie. Die stilte van die plaas was heerlik na ons daaglikse verkenning. Daar is 'n swembad en braaigeriewe. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus in vrede en veiligheid.

Vars plaaslug met koeie en kalfies wat nuuskierig groet, groot groen grasperke en ou bome wat die gastehuis omring, tesame met al die geriewe wat jy nodig het na 'n lang reis, maak die ideale plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Dankie, Marie! Dit was lekker om jou te leer ken. Hoop ons sien mekaar weer.

Zoutpan Struishuis
Bev D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic.

Wonderful location. Friendly and hospitable hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edmund J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund J
Gesin met tieners

Rustig landelik.

Netjiese verblyf buite die dorp op 'n plaas. Die gasvrou was baie behulpsaam en het vinnig gereageer op boodskappe. Die yskas is bietjie te klein as mens 'n paar dae sou bly en goed het wat gevries moet word. Beperkte WiFi van 'n halfuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Dankie, Edmund! Ons sal 'n groter yskas in 2024 insit. Wat die internet betref, is ons jammer vir die ongerief. Ons betaal vir 'n uncapped diens, maar dit is onstabiel. So, ons kyk na ander verskaffers.
Vriendelike Groete
Zoutte

Zoutpan Struishuis
Beryl W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Beryl W

Dit was average.

Goed genoeg om net te oornag. Daar was niemand wat ons ontvang het nie, so was baie onseker oor wat om te doen. Het die eienaar uiteindelik toe opgespoor oor die foon. Die toilet was ook baie vuil en is nie skoon gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesnene V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesnene V
Gesin met klein kinders

Veilig, vriendelike diens en heerlike ontspanning.

Ons as gesin het dit verskriklik geniet. Groot ruimte met die mooiste uitsig en ontspanning, net wat mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Baie dankie vir die fantastiese verblyf en vriendelike diens, Angela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edion R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edion R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantastiese. Eintlik idillies.

Sal vir my kollegas, vriende en almal vertel van ons verblyf. Dankie vir gasvryheid op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus S
Gesin met tieners

Rustige omgewing, alles wat nodig is daar.

Dit is naby aan Stilbaai en naby genoeg aan Mosselbaai en ander strande. Die akkomodasie het alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Cosy.

Dit is 'n gemaklike plekkie om saam oor te slaap saam familie of vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklike toegang en inklok.

Die eenhede was skoon en baie gerieflik. Gemaklike beddens en lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneria B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneria B
Gesin met tieners

Perfek vir 'n oornagstop!

Pragtige, skoon blyplek. Dis klein, maar perfek vir oorslaap op die langpad. Heerlik rustig en die beddens was perfek vir 'n moeë lyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens Philip H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens Philip H
Gesin met tieners

Ek geniet die rustige, geestlike en plaasatmosfeer.

Ons kon op die plaas gaan stap met die honde en die natuurskoon beleef. Die voetvuur is die plek waar ek kon mediteer en filosofeer. Hulle uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Afdraai was aangename verrassing.

Hierdie was 'n oornagstop oppad na 'n bestemming. Ons ry altyd verby, maar het die oorbly geniet. Aandete en ontbyt was lekker en bedien in knus eet- en sitkamer. Ons het die loft verblyf gehad en, het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljante, skoon en netjiese oase.

Behulpsame gasvrou, sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth! A nature lovers paradise!

Thank you for your warm reception and hospitality! We wish we could live here permanently.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia Lynnette F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia Lynnette F
Saam met vriende

Ons kuier was heerlik.

Baie netjies, skoon en gerieflik. Sal enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paula T
Gesin met tieners

Not our best stay.

Faulty toilet meant we smelt sewerage constantly. Owner did try and help by helping us wrap the broken toilet in Glad Wrap. And offered another room but our daughter was already sleeping. But unfortunately the smell was still disgusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Thank you for your review. Unfortunately, we had a problem during your stay and we do apologize for it. Everything is fixed and in order now.
We would like to accommodate you and compensate.
Kind regards,
Zoutpan

Zoutpan Struishuis
Alec S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Lekker stil atmosfeer. Lekker plek om net rustig te ontspan en 'n vleisie op die kole te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is goed. Die eenheid was netjies en skoon.

Dit is rustig en mooi en bied die stadsjapie die geleentheid om tot rus te kom en asem te skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal P
Gesin met klein kinders

Dit was baie heerlik en rustig en Engela se boere kos was uitstekend!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Beste Crystal,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf! Ons hoop om julle gou weer te ontvang op die plaas.

Vriendelike groete
Engela

Zoutpan Struishuis
Anna-marie R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R

Gem!

Gerieflik geleë gastehuis, met 'n unieke styl. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Baie dankie, Anna-marie! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Engela by Zoutpan

Zoutpan Struishuis
Jenny W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean and well-located.

We enjoyed our stay. The accommodation was clean and neat. Bed was comfortable. Very convenient location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra M

Very pleasant and we definitely be back!

Pleasant and comfortable! Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en ontspanne.

Baie lekker plek om die rus en ontspan en die Suid-Kaap te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M
Saam met vriende

Eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Verblyf is gerieflik langs die N2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candis R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candis R
Gesin met klein kinders

Dit was die oulikste eenheid.

Ons het die netheid, kalmte en rustigheid van Zoutpan Struishuis regtig waardeer. Die plaashuis-"look" was vir ons regtig waar iets vir die oog. Ons het so tuis gevoel. Nou weet ons vir 'n volgende keer waar daar plek is om lekker te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Baie dankie vir die die goeie terugvoer! Ons waardeer dat julle tyd geneem het om vir ons 'n review te skryf. Slien uit om julle volgende keer te ontvang.

Groete,
Engela by Zoutpan

Zoutpan Struishuis
Rene W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene W
Gesin met klein kinders

Ideal stop-over between Cape Town and the Garden Route.

We spent a night here en route to the Garden Route from Cape Town. Close to the N2 but didn't notice the noise from the accommodation. Worked well with 2 families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy P
Saam met vriende

Regte "rus vir die siel", wens ons kon langer bly!

Ons was 'n groep netbal ma's wat op die laaste oomblik moes verblyf reël en het maar gehoop vir die beste. Ons aangenaam verras deur die akkommodasie. Skoon, netjies en familievriendelik. Ons het in die Benjamin kamer gebly, wat die familie-eenheid was - ruim en baie goed ingerig. Die 2 ander gesinne was in die kleiner kamers en alhoewel dit aansienlik kleiner as ons sin was, was dit gemaklik en goed ingerig. Dalk nie ideaal vir iemand met klein kindertjies nie, maar ons tieners was heel gemaklik. Engela was ongelooflik behulpsaam en die proses was pynloos. Dit sou lekker gewees het om te kan ontbyt eet, maar ons verstaan dat ons behoeftes aansienlik anders was as die ander gaste. Ek sal beslis terug wees en ook 'n sterk aanbeveling maak aan vriende en familie. Baie, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Oulike plekkie. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap!

Baie oulike plekkie. Baie netjies en skoon. Goed uitgerus vir 'n selfsorg-eenheid, als wat jy sou nodig kry is daar, ook 'n braai en swembad om lekker te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Dear Guest,

Thank you so much for taking the time to write us a review. We look forward to welcoming you to the farm in future!

Kind Regards
Engela

Zoutpan Struishuis
Adriaan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay in a quiet farm atmosphere.

We enjoyed our stay very much. James and Katharina were very helpful at all times. The food was excellent and the bird life something to behold. The Wi-Fi wasn't great and costs extra, so be aware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Gesin met tieners

Dit was werklik lekker en pragtige plek.

Ons het heerlik gerus by Zoutpan. Kamers skoon en ruim en kos was baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en die diens was uitstekend. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Saam met vriende

Mooi omgewing en netjiese fasiliteite.

Ons het ons verblyf baie geniet. Sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J
Gesin met tieners

Pragtig, rustig, skoon en veilig!

Ons het die verblyf baie geniet. Die plaas is pragtig en baie rustig. Die kamers was skoon en ruim. Toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ekstra komberse en verwarmers is voorsien vir die koue aande. Ek kan Zoutpan Struishuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpan Struishuis se terugvoer

Dankie Elsa dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons sien uit daarna om julle weer iewers vorentoe te verwelkom!
Groete,
Engela

Zoutpan Struishuis
Annelie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gasvrye plaasverblyf: skoon, ruim en netjies.

Alhoewel dit hard gereën het met ons aankoms het ons lekker gekuier en baie lekker rustig geslaap - vars plaaslug en plaasdiere as mens wakker word - al is dit naby die hoofpad kon jy geen geraas hoor nie. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abie & Jenny L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abie & Jenny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, mooi.

Mooi opset. Vriendelike mense. Groot, oop ruimtes. Bou 'n braaifasiliteit voor elke self-catering en suite-wooneenheid. TV het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvana M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana M
Saam met vriende

Goed.

Baie goed sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak H
Gesin met klein kinders

Lekker ou plaashuis. Stil en rustig!

Hierdie lekker ou plaashuis is goed geleë. Stilbaai is 30 min. weg. Die rustigheid op die plaas was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvana M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, our hostess was very helpful and welcoming, the staff are very trustworthy and helpful.

Peaceful, calm, really uplifting country experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik, die personeel is baie betroubaar en behulpsaam.

Stil, kalm en opheffende platteland ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Sal volgende keer vir langer bespreek.

Ons het baie lekker gebly en sal volgende keer vir langer bespreek. Het ook baie voëls in die omgewing gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank Albers M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank Albers M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet B&B with good facilities in a rural area off-N2.

We liked our stay at this B&B as a stop-over on our way for Knysna to Hermanus. Particularly enjoyed the dinner we had with the owner and her daughter. Unfortunately we did not get the Internet to work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winette H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winette H
Gesin met tieners

Fantasiese blyplek gewees!

Vandat ons by Struikhuis aankom het, het alles glad verloop. Daar is regtig niks wat ons anders sou wou hê niet. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renet M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renet M
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Goeie waarde vir geld as 'n oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met klein kinders

The unit was well appointed, neat, modern, clean and comfortable and the staff were friendly and helpful.

Zoutpan Struishuis is perfect overnight accomodation for travellers to or from the Garden Route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes R
Saam met vriende

Ek kan dit aanbeveel.

En route na Mosselbaai omgewing. Stoepsit-restaurant, ongeveer 35 kilometer vanaf hierdie bestemming kan aanbeveel word. Aangename gasvrou, Engela. Baie netjiese en skoon beddegoed en handdoeke. Moet nie iets weelderig verwag nie. Dis pure plaas. 'n Vars wegbreek. Die selfsorghuisie waar ons tuisgegaan het, bevat alle noodsaaklikhede. My eggenote het dit egter nodig gevind om alle kombuistoerusting met ons aankoms deeglik blink te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik in 'n pragtige omgewing.

Ek moet net dankie sê aan ons gasvrou. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Lieflike plekkie. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale naweek!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene S

Ons het van 12 tot 24 Januarie 2015 in die kothuis by Zoutpan Struishuis tuisgegaan.

Die foto van die kothuis op die webblad was nie die realiteit nie. Dit het voorgekom of daar nie baie moeite gedoen word met die onmiddellike tuin en verdere omgewing om die huis nie. Geen aktiwiteite, soos perdry, was ook gedurende hierdie tydperk aangebied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwagse verrassing.

Baie lekker, oulike klein dorpie. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita W

Dit was heerlik, skoon en baie billik.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy soek!

Baie netjies, goed versorg en met alles wat 'n reisiger benodig. Dit is altyd iets besonders om op 'n plaas te kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld; baie gerieflik en wonderlike kliëntediens.

'n Egte plaasgevoel! Gaste word behandel met 'n tipiese plaasgasvryheid. Alles wat jy benodig, is in die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan & Elsabe M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan & Elsabe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon, gerieflik, ontspannend.

Hartlike ontvangs - rustige en ontspanne atmosfeer. Goeie aanwysings, pad maklik gevind. Skoon, veilige omgewing - wegbreek weg van alledaagse spanning en gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Plek is asemrowend dankie dat jule uit jul pad uit gegaan het om ons verblyf so wonderlik te maak.Baie dankie dat jule so mooi na ons gkyk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R902
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R902
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R902
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpanplaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YTI4MzI1LThmNzAtNDBjMC04YTZmLWVjOTI5ZjhlODQwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R902 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Soutpan Farm Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.200200736148 21.470895409584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem