Ballito Akkommodasie by Zuleni Private Estate HL219 | LekkeSlaap
+29

Zuleni Private Estate HL219

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zuleni Private Estate 8, Ballito, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 960 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dié pragtige, nuutgeboude selfsorghuis is in die rustige Zuleni Private Estate en bied veiligheid en rustigheid. Met slegs 10 huise op die landgoed kan gaste ontspan in egte kalmte.

Dié huis is loopafstand vanaf die leefstylsentrum wat kosstalletjies, musiek en restaurante bied. Die Ballito Junction Junction Mall is reg oorkant die pad.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en spens, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die eetarea het etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n privaat binnehof met 'n swembad en 'n uitsig oor die see in die verte.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar sowel as parkeerplek vir 3 addisionele voertuie in die oprit. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en Openbare Vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Zuleni Private Estate HL219 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Zuleni Private Estate 8, Ballito, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 960
per nag (plek vir 8)
Vanaf R9 960
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zuleni Private Estate 8, Ballito, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAamdSoR29PsZKyP47DPZDg9oXQil2s7nxXpiJoSjQpafmAzlUgb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 960  per nag (plek vir 8) 8 Zuleni Private Estate Ballito 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.529053175418 31.204827139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za