LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zulu Nyala Game Lodge | LekkeSlaap
+89

Zulu Nyala Game Lodge

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Jan 2022 tot 28 Jan 2022.

  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msinene-weg, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 650 R2 385 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Die Zulu Nyala Game Lodge bied 'n unieke boservaring in die hartjie van een van Suid-Afrika se mees diverse bewareas. Die lodge is tussen Mkuze, Hluhluwe, St. Lucia en Sodwanabaai se wildreservate geleë en hierdie stukkie paradys is die tuiste van 'n verskeidenheid wild soos olifante, renosters, buffels, seekoeie, kameelperde, die geheimsinnige luiperd en die skugter njala wat inheems aan hierdie streek is.

Verblyf is beskikbaar in dubbelkamers en gesinskamers wat elk 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie met voorraad, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Gaste kan in die kamers ontspan, langs die swembad uitspan of die dag afsluit met 'n skemerkelkie op die balkon terwyl die legenaderiese Afrika-son wegsak.

Hierdie reservaat is in privaat besit en is die tuiste van meer as 40 verskillende spesies diere en voëls. 'n Groot verskeidenheid aktiwiteite en uitstappies is beskikbaar vir die gaste van Zulu Nyala Safari Game Lodge.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Zulu Nyala Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Msinene-weg, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zulu Nyala Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msinene-weg, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d516c1e50db33af137a5a6b8993a71dd032aee2f957c2f7e065f674498055325693deced646a39949bb69d0693e198f68eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650, nou Vanaf R2 385  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 Msinene Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.900710594602 32.27224682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!