Mtunzini Akkommodasie by Zululand Country Lodge | LekkeSlaap
+34

Zululand Country Lodge

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McCullum-straat 21, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Zululand Country Lodge is 'n gastehuis wat luukse akkommodasie vir tot 14 gaste bied en geleë is in die skilderagtige Mtunzini Village, 'n sub-tropiese paradys met ongerepte strande, ongerepte inheemse woude in 'n wildreservaat, 'n bevaarbare monding en rivier, die Raphia Palm Nasionale Monument en voëls en vlinders.

Hierdie lodge word uitsluitlik vir gastehuis-akkommodasie gebruik en bestaan uit 7 luukse kamers met lugversorging en en suite-badkamers. Hierdie lieflike lodge het 'n ruim eet-/sitkamer en swembadstoep met luisterryke uitsigte oor die strandmeer en die see. Die lodge staan in 'n ruim, natuurlike tuin met meer as 125 palmbome. Gaste kan gerus gebruik maak van die boma met 'n bamboesheining onder twee 16 meter hoë mago-bome met 'n groot braaiplek. Daar is sitplekke en tafels in die tuin en op die stoep met 'n uitsig oor die swembad. Gaste is welkom om hul etes in die tuin, in die eetkamer, of op die swembadstoep te nuttig.

Mtunzini is bekend vir die meer as 400 voëlspesies en legio skoenlappers wat hier voorkom, asook die Raphia Palm Monument. Die dorp grens aan 'n natuurreservaat met verskillende klein bokspesies en sebras. Die riviermonding is een van die reservaat se mooiste gedeeltes. Toegang tot Mtunzini se groot strande word verkry via die natuurreservaat. Daar is geen seekanthuise in Mtunzini nie - die dorp is agter die natuurreservaat. Die lodge is die naaste akkommodasie aan die strand, net 1 km van die natuurreservaat se hekke af.

Zululand Country Lodge is 100 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Kroaties

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 6 resensies vir Zululand Country Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • McCullum-straat 21, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zululand Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McCullum-straat 21, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YjIyOGYzLWI0YzAtNDcwOS04ZWYwLTliNThmNDkwMzU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 3 21 McCullum Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.948785795165 31.757103949785
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za