Beacon Rocks Akkommodasie by Zwaningwe | LekkeSlaap
+14

Zwaningwe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queensway-straat 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Zwaningwe is in Uvongo op die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale huis vir ’n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf naby die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en 3 kinders. Daar is 5 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het ’n dubbelbed en slaapbank. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Daar is ’n badkamer met ’n bad, stort en wasbak. Die ander 2 badkamers het ’n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, wasmasjiene en ’n tuimeldroër toegerus. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek en ’n eetarea.

Die huis is net 70 m van die strand af en 550 m vanaf Uvongo se strand. Doendinge in die area sluit ’n gholfbaan, tennisbane, diepseevaarte, haaihokduik en diepseevisvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Zwaningwe sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 11 persone
4 xDubbelbed
3 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queensway-straat 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queensway-straat 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXhUYHJr1iG7J5GrS5gGA3nB1chJjVYSQUyh8Ll6juLQk2llIRA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 13) 3 Queensway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.841398161127 30.392630407481
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za