Zwartkloof Private Game Reserve 106

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zwartkloof Private Game Reserve 106 is 'n selfsorghuis in 'n privaat wildreservaat, 24 km van Bela-Bela af. Dié streek is bekend vir sy warmwaterbronne en bied 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en het 'n pragtige uitsig oor die bosveld. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Die huis het 2 badkamers - die eerste badkamer is en suite en die tweede badkamer word gedeel.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgerei. Die sitkamer het vensters vanaf die vloer tot die plafon en lei na die patio met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n uitsig oor die bosveld. Parkeerplek is beskikbaar.

Die reservaat het 'n verskeidenheid wild en voëls en van die diere kom selfs tot naby die huis. Wildritte met jou eie voertuig, swem in die gemeenskaplike swembad, tennis en bergfietsry kan in die reservaat geniet word.

Slaapplek

'n Bespreking by Zwartkloof Private Game Reserve 106 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zwartkloof Private Game Reserve 106 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]