Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Zwartkloof Private Game Reserve

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n boetiekwildreservaat van 2900 hektaar. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela, 120 km vanaf Pretoria se middestad, 168 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 161 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. Die ligging van die huis is perfek vir gaste wat wil wegbreek uit die stad en nader aan die natuur wil kom. Dit is ideaal vir diegene wat graag kwaliteittyd saam met hul geliefdes wil spandeer. Geen TV of WiFi is beskikbaar nie.

Ongelukkig word groepe nie toegelaat nie aangesien geraas, harde musiek en partytjies nie geduld word nie. Dit is 'n privaat wildreservaat en nie 'n vakansie-oord nie.

Die huis het lugversorging, dakwaaiers, 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n aparte gastetoilet.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leeskamer.

Die oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om kos mee te maak.

Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na die stoep wat uitkyk oor die boma en vuurput waar gaste kan braai. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan wat net 'n paar minute se ry vanaf die huis is.

Gaste kan hul eie wildritte geniet, of begeleide wildroete met 'n gids teen 'n ekstra koste vooraf reël.

Let asb. dat die huis nie alternatiewe kragoplossings het nie en dus beurtkrag ervaar. Die skedule kan aangevra word op die inklokdatum.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 Zwartkloof Private Game Reserve sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir 31 Zwartkloof Private Game Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 31 Zwartkloof Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd5a33ef46601d52b28ca955eeab2a1848af0ba0ce4741af8518d07d9b23b99edbbb99d5e5f7c5dd7b95158e5cc2a8bf7ea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 31 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.8911929 28.2121222