by 31 Zwartkloof Private Game Reserve | LekkeSlaap
+28

31 Zwartkloof Private Game Reserve

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n boetiekwildreservaat van 2900 hektaar. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela, 120 km vanaf Pretoria se middestad, 168 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 161 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. Daar is lugversorging, 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n aparte gastetoilet.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om kos mee te maak.

Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na die stoep wat uitkyk oor die boma en vuurput waar gaste kan braai. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad wat net 'n paar minute se ry van die huis af is.

Gaste kan hul eie wildritte geniet, of begeleide wildroete met 'n gids teen 'n ekstra koste vooraf reël.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 Zwartkloof Private Game Reserve sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir 31 Zwartkloof Private Game Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 31 Zwartkloof Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsaXpJRUA86jlp4BxqablzOt1c0YNWnPTD5vxiqO32NKdvpAya4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 31 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.8911929 28.2121222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem