Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

LekkeSlaap blog

Kategorie: Maroela Media

10 Naweekwegbreke naby Johannesburg

Soos gesien op Maroela Media Johannesburg is ’n reusestad met ’n hele rits aktiwiteite om te geniet, maar dit kan maklik te veel raak vir diegene wat na stilte, rustigheid en ’n wegkomkans smag. Daarom het LekkeSlaap dié lysie vir Gautengers saamgestel met tien lekke plekke wat ideaal is vir ’n naweekwegbreek uit die besige […]

Suid-Afrikaanse woude om in die winter te verken

Soos gesien op Maroela Media. Soos wat die somermaande tot ’n einde kom en winterserpe uit die kas gehaal word, raak dit tyd om ’n afkoel-sessie in die see vir ’n aand voor die kaggel in die woud te verruil. Suid-Afrika se natuurryk is so divers dat elke woud wat in dié land verken word, […]

5 natuurverskynsels om na uit te sien in 2021

Soos gesien op Maroela Media Het jou reisvooruitsigte vir hierdie jaar effens anders gelyk as nou? Moes jy noodgedwonge ’n paar opwindende reisplanne as gevolg van inperkings kanselleer? Moenie bekommer nie, daar is soveel mooi in ons eie land wat jy steeds kan verken! LekkeSlaap het ’n lys van vyf natuurverskynsels saamgestel waarna jy hierdie […]

’n Romantiese wegbreek vir 2 in elke provinsie

Ons land is propvol romantiese blyplekkies en hier by LekkeSlaap verstaan ons maar net té goed hoe moeilik dit kan wees om op net één te besluit. Ons wys jou ‘n romantiese wegbreek in elke provinsie!

Jou vakansiedae in 2021

Soos gesien op Maroela Media. Talle Suid-Afrikaners se vakansieplanne is die afgelope paar maande in die wiele gery, maar gelukkig is daar vyftien vakansiedae in 2021 om na uit te sien. Met hierdie lekker gids kan jy solank jou langnaweke vir die volgende jaar beplan en daar is ook ’n hele rits voorstelle van waarheen […]

’n Kindervriendelike wegbreek in elke provinsie

Soos gesien op Maroela Media. Daar is niks so lekker soos om die gesin met ’n wegbreek by die see, in die berge of op die plaas te bederf nie, maar dit is nie altyd maklik om die kroos besig te hou wanneer julle met vakansie is nie! Daarom het LekkeSlaap dié lys van die lekke’ste […]

My gewone vakansiedorp is vol vir die somervakansie. Hoe nou?

Hoe gemaak as die vakansiedroom wat jy al sedert Vlak 5 koester nie lyk asof dit ’n realiteit gaan word nie? LekkeSlaap.co.za het ’n paar wenke wat kan help.

Klink ’n glasie by SA se vreemdste kroeë

Hierdie artikel het op Maroela Media verskyn. Jy kan ’n paar rare verhale en wonderbaarlike wolhaarstories in die meeste kroeë te hore kom ─ soveel te meer as jy langs iemand wat al ’n tydjie daar is opeindig … Maar Suid-Afrika het ook eklektiese kroeë wat só vreemd is dat hulle in eie reg op […]

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!