Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeSlaap blog

Skrywer: Janke van Schalkwyk

Lambertsbaai: die kuns-, kos- kultuur- en kurio-mekka aan die Weskus

Mense is geneig om te dink dat Lambertsbaai net nóg ’n dorpie aan die Weskus is, maar as jy die pad verby Paternoster en Velddrif aandurf tot waar die snoekskuite in hulle primêre kleure op die water dobber, wag daar oorgenoeg aktiwiteite om jou en die kroos te vermaak. LekkeSlaap het eendag, nie so lank-lank […]

Ons sal altyd Parys hê! Pret en prag in die Vrystaat se lieflingdorpie

Aan die oewer van die Vaalrivier skuil dié klein, maar alles behalwe stil, toerismedorpie. Parys in die Vrystaat het oor die jare gegroei van ’n plattelandse dorpie tot ’n juweel van toerisme, kuns en die gasvryheid wat ’n mens van ’n plaasgemeenskap sal verwag. Inwoners van Gauteng en Noordwes gaan kuier gereeld vir ’n langnaweek, […]

Verblyf naby Suid-Afrika se universiteite

Die kroos is in die koshuis, waar gaan jy tuis? Die dae van kosblikke pak en skooltake doen is verby ─ jou kind is op pad universiteit toe! Tussendeur die gejaag om beddegoed te koop wat by sussie se koshuisgordyne sal pas en om seker te maak boetie het darem ’n wasgoedsak vir sy nuwe […]