LekkeSlaap blog
Skrywer: Lisa Croeser
Hiér kan jy in Suid-Afrika walviskyk
Het jy geweet dat Suid-Afrika een van die wêreld se beste walviskyk-bestemmings is? Walvisse migreer jaarliks vanaf Antarktika na Mosambiek en kom maak gelukkig ook tussen Junie en November hiér ’n draai wanneer die koeie kom kalf. Diegene wat al ’n walvis van nader gesien het, sal saamstem dat dié waterreus werklik die koning van […]
Bespreek dié strandhuise vir die somer
Ná ’n lang winter kan ’n mens mos nie wág om weer jou sonhoed uit die kas te haal en kaalvoet op die strand te gaan stap nie. Dis beslis hoe ons die somer gaan vier! Bespreek een van dié mooi strandhuise vir jou en jou gesin voor dit opgeraap is, sodat julle ook die […]
Wonderlike wildkykplekke op LekkeSlaap
Ons land spog met soveel wildkyk-geleenthede en dit is iets wat ons nie as vanselfsprekend moet aanvaar nie! Nee, dis iets wat ons behóórlik moet geniet, verken en ervaar. Daarom het LekkeSlaap vir jou dié lys propvol uitstekende blyplekke wat perfek is vir wildkyk-entoesiaste regoor die land saamgestel. Rol af en loer ’n bietjie na […]
Mount Ceder: Verken die Cederberg behoorlik
Toe LekkeSlaap besluit het om die Cederberg te verken, het ons geweet Mount Ceder gaan een van dié beste verblyf-opsies wees ─ dit is op die hoofroete wat deur dié streek strek, dis op die oewer van die Grootrivier én dit het ’n hele rits aktiwiteite wat jou toelaat om dié magiese streek behóórlik te […]
Wat om te sien en doen in Yzerfontein
Yzerfontein is een van die min dorpies waar ’n mens régtig kan afskakel. Alhoewel hierdie Weskusdorpie uitbrei, met allerhande aktiwiteite en besienswaardighede spog én al die nodige geriewe het, het dit steeds ’n kalmerende, rustige atmosfeer wat jy nie deesdae sommer kry nie. Dit is sowat ’n uur se ry uit Kaapstad ─ perfek vir […]
10 Naweekwegbreke naby Johannesburg
Soos gesien op Maroela Media Johannesburg is ’n reusestad met ’n hele rits aktiwiteite om te geniet, maar dit kan maklik te veel raak vir diegene wat na stilte, rustigheid en ’n wegkomkans smag. Daarom het LekkeSlaap dié lysie vir Gautengers saamgestel met tien lekke plekke wat ideaal is vir ’n naweekwegbreek uit die besige […]
10 gesinshuise vir Paasnaweek
Ons word sommer vroeg in die jaar al met ’n lekke langnaweek bederf en dit is die ideale geleentheid om ’n bietjie weg te breek vóór jy die res van die jaar aanpak. Loer na LekkeSlaap se lys van die lekke’ste gesinshuise vir Paasnaweek regoor die land en bespreek sommer vandag nog julle volgende wegbreek. […]
12 baddens met besonderse uitsigte
Daar is min dinge só lekker soos om in ’n warm bad te lê, en nóg meer as dit ’n besonderse uitsig het! Kom loer ’n bietjie na ons lys van plekkies regoor die land met baddens wat met die mooiste uitsigte spog. Headlands House Guest Lodge, Wes-Kaap Dié luukse lodge is op die hoogste […]