Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeSlaap blog

Skrywer: Lisa Croeser

Lekke huisies aan die kus vir Desember

Na ’n lang jaar is daar niks so lekker soos om jou kar te pak, jou gesin in te laai en net die pad te vat nie. Desember se gees, die sonskyn en vakansietyd beteken net een ding: Dis tyd om see toe te gaan! Daarom het LekkeSlaap vir jou dié lysie met ’n paar […]

12 bobaas-braaiplekke reg oor die land

Elke Suid-Afrikaner sal saamstem dat daar min dinge so lekker is soos om rondom ’n knetterende vuurtjie saam met familie en vriende te kuier. Dit is nóg lekkerder as julle dit tydens ’n naweekwegbreek of vakansie kan doen! So, bederf jou en jou gesin met ’n wegbreek by een van dié pragtige plekke wat elkeen met […]

10 huise met kaggels vir groepe

Reg oor die land begin almal stadig maar seker weer hul wintersklere uitpak, sopresepte uitruil en natuurlik seker maak daar is genoeg hout om die kaggel te stook. Maar die koue weer beteken nie julle hoef by die huis sit nie ─ inteendeel, dit is nou dié perfekte tyd om daardie winterwegbreek saam met jou […]

LekkeSlapers se top-10 blyplekke

Ons is mal daaroor om van ons mooiste plekkies op ons Facebook-blad te deel en te sien van watter vakansieplekke julle die meeste hou! In dié blog wys ons vir julle die top-10 blyplekke waaroor LekkeSlapers die afgelope jaar die meeste op ons Facebook-blad gegons het. 10. Sea Castle 2, Paternoster Ons skop ons lysie […]

10 dorpies wat jy dié jaar móét besoek

Wat vakansies betref, kry groter dorpe en die kus gewoonlik al die eer. Maar ver van die skares van ’n gewilde stad of groot kusdorp skuil daar dorpies met interessante geskiedenis, onverwagse doendinge en ’n bekoring wat jy nét in ’n klein dorpie sal vind. Vandag wys LekkeSlaap vir jou tien dorpies wat jy dié […]

’n Kindervriendelike wegbreek in elke provinsie

Soos gesien op Maroela Media. Daar is niks so lekker soos om die gesin met ’n wegbreek by die see, in die berge of op die plaas te bederf nie, maar dit is nie altyd maklik om die kroos besig te hou wanneer julle met vakansie is nie! Daarom het LekkeSlaap dié lys van die lekke’ste […]

Oornagdorpies‌ ‌tussen‌ ‌die‌ ‌Kaap‌ ‌en‌ ‌Johannesburg‌ ‌ ‌

Om die langpad ’n bietjie geriefliker te maak, het LekkeSlaap ’n lysie van die lekke’ste oornagdorpies tussen die Kaap en Johannesburg bymekaar gemaak.

Afgeleë Bosveldwegbreke vir groepe

Verbeel jou die volgende: Jy en jou vriende sit rondom die vuur met niks behalwe die Bosveldnaggeluide rondom julle nie, daar is tjoppies op die rooster en die lewe is net weer lékker. Dít klink mos nou na die ideale wegbreek wat elkeen nodig het ná ’n besige week. LekkeSlaap het tien van die beste […]

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem