Kategorie: KwaZulu-Natal

Wat weet jy van die Marine Groot 5?

deur Chanté van Schalkwyk op 20 Februarie 2019

Ons almal kan die beroemde Groot 5 in ons slaap opnoem, maar weet jy watter diere vorm deel van die Marine Groot 5? Ja, ons wonderskone Suid-Afrika het nie net die Groot 5 op land nie, maar onder die water ook! LekkeSlaap het gaan loer waar langs die kuslyn ons dié seediere kan vind. 1. … Lees “Wat weet jy van die Marine Groot 5?”

9 Plekke, 3 Provinsies, 1 Paasnaweek: Waarheen gaan jy?

deur Chanté van Schalkwyk op 30 Januarie 2019

Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie is nog vars in ons geheue, maar nog voor jy jou strandhanddoek finaal kan wegpak, is Paasnaweek al weer hier! Weet jy al in watter rigting jou voertuig mik? Of sukkel julle steeds om op ’n bestemming te besluit? Rol af en loer gerus na dié handjievol bestemmings … Lees “9 Plekke, 3 Provinsies, 1 Paasnaweek: Waarheen gaan jy?”

5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika

deur Hennely Nel op 14 Januarie 2019

Soos gesien op Maroela Media. Suid-Afrika spog met soveel unieke natuurwonders wat jy dwarsdeur die jaar kan besoek. Dink maar aan die majestueuse Drakensberge, Tafelberg, die uitgestrekte vlaktes van die Karoo en die ongerepte strande aan ons asemrowende kus. Maar daar is ook soveel van ons land se natuurprag wat jy nét op ’n spesifieke tyd … Lees “5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika”

Koop, Klets en Knibbel by dié Kersmarkies

deur Willemien Engelbrecht op 5 Desember 2018

Aan die einde van die jaar raak dinge mal! Almal vaar die winkelsentrums in op soek na daai laaste paar pakkies om onder die boom te sit. Maar hoe gemaak as jy jou Kersinkopies tot op die nippertjie los en voor ’n leë winkelrak te staan kom? Om seker te maak daar is vanjaar glimlagte … Lees “Koop, Klets en Knibbel by dié Kersmarkies”

’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland

deur Hennely Nel op 13 November 2018

Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie kruip nader en dis nóú tyd om jou volgende wegbreek te beplan om te verhoed dat jy vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry. Ja, ons almal smag na daardie perfekte seevakansie, maar soms raak die strand net té besig. As jy ’n slag behoorlik rustig vakansie wil … Lees “’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland”

Skink Koffie by die Oulikste Koffiewinkels in 3 SA-stede

deur Hennely Nel op 22 Augustus 2018

Min dinge is so lekker soos ’n sterk koppie boeretroos! Jy teug graag daaraan terwyl jy jou gunstelingboek lees, saam met vriende of familie kuier, of as jy in ’n oulike koffiewinkel sit en kyk hoe vreemdelinge verby stap. Dikwels is dit ook nét wat jy nodig het om daardie besige dag op kantoor mee … Lees “Skink Koffie by die Oulikste Koffiewinkels in 3 SA-stede”

Kom Proe Smullekker Kase op hierdie Plase

deur Danielle Terblanche op 8 Augustus 2018

Glo jy die maan is van kaas gemaak? Of dat kaas alles beter laat smaak? Is parmesaan jou pasmaat en brie jou beste pêl? Skuif dan ’n bietjie nader sodat ons jou ’n storie kan vertel … Min dinge is so lekker soos kaas, hetsy dit deel van ’n maaltyd is of op ’n deftige … Lees “Kom Proe Smullekker Kase op hierdie Plase”

Sardienloop aan die Suidkus

deur Chanté van Schalkwyk op 27 Junie 2018

Soos gesien op Maroela Media Die kus word weer wild, want die sardienloop is hier! Dié jaarlikse natuurverskynsel laat ons elke keer in vervoering en vanjaar gaan geensins anders wees nie. Dis egter in ’n oogwink verby, so jy sal moet spring as jy dié besonderse gebeurtenis onder oë wil kry! Daarom vertel LekkeSlaap jou … Lees “Sardienloop aan die Suidkus”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za