Kategorie: LekkeSlaap Onthou

Mandela-dag: Meer as net Museums, Monumente en 67 Minute

deur Cea Swart op 27 Junie 2018

Internasionale Mandela-dag is om die draai en LekkeSlaap nooi jou om op 18 Julie nét 67 minute van jou tyd af te staan ter herdenking van Nelson Mandela se 67 jaar lange stryd om geregtigheid. Dié 67 minute fokus veral daarop om armoede te verlig (#actionagainstpoverty) en om wêreldwye verandering te bewerkstellig. Vanjaar se Mandela-dag … Lees “Mandela-dag: Meer as net Museums, Monumente en 67 Minute”

As dié Mure kon Praat: Historiese Hotelle in Suid-Afrika

deur Karli Durr op 11 April 2018

Reken jy dis net spinnerakke, stowwerige hoekies en stokou meubels wat agter historiese hotelle se mure skuil? Dan het jy die kat so effens aan die stert beet! Menige ou hotel is al deur die jare spoggerig opgeknap en bied luukse geriewe. Die negentiende- en vroeë twintigste-eeuse argitektuur het egter hoofsaaklik behoue gebly en so … Lees “As dié Mure kon Praat: Historiese Hotelle in Suid-Afrika”

8 Huisies – 8 Legendes – 8 Stories

deur Cea Swart op 26 Januarie 2018

Het jy al gewonder wat mense van jou sal onthou? Droom jy daarvan om iets standvastigs agter te laat? Iets met jou naam op. LekkeSlaap het gaan loer na agt huisies wat na unieke eienaars vernoem is en sommer op ’n klomp interessante stories afgekom. Sit ’n bietjie jou geskiedenisbril op en lees die agt … Lees “8 Huisies – 8 Legendes – 8 Stories”

Delf in die Verlede by dié Suid-Afrikaanse Museums

deur Karli Durr op 27 September 2017

As jy meen museums is vir die ouer garde en bied nét stowwerige ossewaens en vergeelde foto’s uit vergange dae, het ons vir jou ’n heerlike verrassing! Buiten museums wat verhale uit ons land se verre verlede vertel, is daar ook ’n magdom spesialiteitsmuseums ─ van speelgoed en sport tot wetenskap en wyn. Dié museums … Lees “Delf in die Verlede by dié Suid-Afrikaanse Museums”

Halala Suid-Afrika! Kom vier ons Ryk Erfenis hiér!

deur Adriëtte le Roux op 22 September 2017

“Dis ’n land van kleure en klank Dis ’n land van oorvloed en dank Dis ’n land waar almal na strewe Dis ’n land sonder horison en Dis ’n land wat weet dat hy kan ook ’n blyplek neerlê vir my” Carike Keuzenkamp – Dis ’n land Baie Suid-Afrikaners vier Erfenisdag om die braaivleisvuur waar … Lees “Halala Suid-Afrika! Kom vier ons Ryk Erfenis hiér!”

Fantastiese Fynproewersrestaurante Vir Smulpape

deur Remona Voges op 22 Junie 2017

Is jy ’n fynproewer van formaat? Of net iemand wat lief is vir smullekker kos in stylvolle restaurante? LekkeSlaap wys jou dié week ’n rits restaurante regoor die land waar jy kan aansit vir ’n smaak-ervaring wat jy nie sommer sal vergeet nie en waar jy óók in styl kan oornag! Dié restaurant is in … Lees “Fantastiese Fynproewersrestaurante Vir Smulpape”

Dis Hemelsblou op die Platteland: 10 Blou Kothuisies vir ’n Bobaas-blaaskans

deur Daleen Venter op 24 April 2017

Die Suid-Afrikaanse platteland is ’n skatkis vol oulike wegbreekbestemmings wat wag om ontdek te word. LekkeSlaap het tien blyplekkies opgespoor wat met spatsels blou in bekoorlike kothuisies so reg uit ’n sprokiesverhaal omgetower is. Hiér sal jou wildste sprokiesdrome bewaarheid word! In die hartjie van die kunstenaarsdorpie, McGregor, nooi Francolin Cottage se poeierblou voordeur ’n … Lees “Dis Hemelsblou op die Platteland: 10 Blou Kothuisies vir ’n Bobaas-blaaskans”

Wakkerstroom: Die dorp van drome

deur Mika Stanvliet op 7 April 2017

Ons lê vandag besoek af in Wakkerstroom. Dié pragplekkie is die volmaakte voorbeeld van ’n regte plattelandse dorpie in Suid-Afrika: Die naaste verkeersligte is 30 km hiervandaan, die dorp is so klein dat jy dit volledig te voet of per fiets kan verken, en die perde en koeie staan dolgelukkig die vlaktes vol. Die meeste … Lees “Wakkerstroom: Die dorp van drome”