Kategorie: Limpopo

Afgeleë Bosveldwegbreke vir groepe

deur Lisa Croeser op 26 Augustus 2020

Verbeel jou die volgende: Jy en jou vriende sit rondom die vuur met niks behalwe die Bosveldnaggeluide rondom julle nie, daar is tjoppies op die rooster en die lewe is net weer lékker. Dít klink mos nou na die ideale wegbreek wat elkeen nodig het ná ’n besige week. LekkeSlaap het tien van die beste … Lees “Afgeleë Bosveldwegbreke vir groepe”

’n Voëlkykgids vir beginners in Suid-Afrika

deur Johmine Croeser op 29 Julie 2020

Daar is talle plekke in Suid-Afrika waar jy na voëls in hokke kan gaan kyk, maar dis ’n ander tipe opwinding om ’n voël van ’n ander kleur voor jou te sien land. Dán hou ’n mens jou asem op en is jy amper te bang om jou oë te knip, want jy weet die … Lees “’n Voëlkykgids vir beginners in Suid-Afrika”

Bosveldvure: 10 Lekke Lodges

deur Nanje Lourens op 5 Mei 2020

Wat is dan nou lekke’der as ’n glasie wyn langs die vuur? As dié vuur in die Bosveld is, natuurlik! Die geklingel van die ys in jou wynglas en die geknetter van die warm vlamme pas darem net perfek saam met die geluide van die bos ná die son saans gaan lê het. Die president … Lees “Bosveldvure: 10 Lekke Lodges”

’n Spa-wegbreek in elke provinsie

deur Danielle Terblanche op 16 Oktober 2019

Hetsy jy na ’n bederfnaweek saam met jou geliefde smag of na ’n pamperlangsessie saam met jou vriendinne uitsien ─ daar is ’n spa-wegbreek in elke provinsie nét vir jou! LekkeSlaap het by ’n paar van ons land se beste spa’s gaan inloer, sodat jy net agteroor kan sit en die bederf geniet!  Lanzerac Hotel … Lees “’n Spa-wegbreek in elke provinsie”

Eg Suid-Afrikaans: 9 Disse in 9 Provinsies

deur Jeanne Carstens op 2 Oktober 2019

Daar is baie unieke dinge waarmee Suid-Afrikaners kan spog: elf amptelike tale, unieke natuurskoon, die eerste suksesvolle hartoorplanting, Mimi Coerste, die Kreepy Krauly en nog vele meer! Maar een ding waarmee ons die meeste kan spog is beslis Suid-Afrikaanse kos! LekkeSlaap het ondersoek ingestel om uit te vind watter eetgoed uniek is tot elk van … Lees “Eg Suid-Afrikaans: 9 Disse in 9 Provinsies”

8 Bergwegbreke om Gautengers op te beur

deur Karli Durr op 26 Maart 2019

Soos gesien op Maroela Media. Jy is pootuit ná ’n eindelose week op kantoor, maar om nóg ’n naweek met Jan Tuisbly se karretjie te ry gaan nie die gewenste uitwerking op jou gemoed hê nie ─ jy het ’n blaaskans nodig! Daarom stel LekkeSlaap voor jy verruil Gauteng se asvaal wolkekrabbers vir Noordwes en … Lees “8 Bergwegbreke om Gautengers op te beur”

9 Plekke, 3 Provinsies, 1 Paasnaweek: Waarheen gaan jy?

deur Chanté van Schalkwyk op 30 Januarie 2019

Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie is nog vars in ons geheue, maar nog voor jy jou strandhanddoek finaal kan wegpak, is Paasnaweek al weer hier! Weet jy al in watter rigting jou voertuig mik? Of sukkel julle steeds om op ’n bestemming te besluit? Rol af en loer gerus na dié handjievol bestemmings … Lees “9 Plekke, 3 Provinsies, 1 Paasnaweek: Waarheen gaan jy?”

Bergfietsroetes: Kyk trap-trap Wild in Limpopo

deur Chanté van Schalkwyk op 15 Augustus 2018

Lente is om die draai en die warmer weer laat ’n mens se voete sommer jeuk om avontuurlustige doendinge in ons wonderskone land aan te pak. Bergfietsry is nét die ding om die bloed nog warmer deur jou are te laat bruis! LekkeSlaap het ’n hele rits bergfietsroetes in Limpopo opgespoor waar jy wild kan … Lees “Bergfietsroetes: Kyk trap-trap Wild in Limpopo”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za