Kategorie: Maroela Media

9 Plekke, 3 Provinsies, 1 Paasnaweek: Waarheen gaan jy?

deur Chanté van Schalkwyk op 30 Januarie 2019

Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie is nog vars in ons geheue, maar nog voor jy jou strandhanddoek finaal kan wegpak, is Paasnaweek al weer hier! Weet jy al in watter rigting jou voertuig mik? Of sukkel julle steeds om op ’n bestemming te besluit? Rol af en loer gerus na dié handjievol bestemmings … Lees “9 Plekke, 3 Provinsies, 1 Paasnaweek: Waarheen gaan jy?”

5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika

deur Hennely Nel op 14 Januarie 2019

Soos gesien op Maroela Media. Suid-Afrika spog met soveel unieke natuurwonders wat jy dwarsdeur die jaar kan besoek. Dink maar aan die majestueuse Drakensberge, Tafelberg, die uitgestrekte vlaktes van die Karoo en die ongerepte strande aan ons asemrowende kus. Maar daar is ook soveel van ons land se natuurprag wat jy nét op ’n spesifieke tyd … Lees “5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika”

Top-10 buitebaddens vir ’n bobaas-bederf

deur Adriëtte le Roux op 13 Desember 2018

Soos gesien op Maroela media. Daar is ’n rede waarom die woord “lang” in pamperlang voorkom: Ná ’n lang jaar is dit tyd om jouself so ’n bietjie te bederf! Boonop het jy heel waarskynlik te veel tyd in die kantoor of voor die rekenaar deurgebring en is dit wys om jou bederfsessie na buite … Lees “Top-10 buitebaddens vir ’n bobaas-bederf”

Jou Gids tot Groot 5-kyk

deur Nanje Lourens op 13 Desember 2018

Soos gesien op Maroela Media Daar is darem min dinge so lekker soos ’n koue wintersoggend in die Wildtuin met ’n fles stomende koffie in die een hand en ’n verkyker in die ander. Maar wanneer jy teen sononder steeds nie die ontwykende leeu of luiperd raakgesien het nie, is dit natuurlik ’n ander saak. … Lees “Jou Gids tot Groot 5-kyk”

Pad(stal) Na Jou Hart: 5 Lekker Padstalle in SA

deur Jeanne Carstens op 13 Desember 2018

Soos gesien op Maroela Media Wat sou die langpad wees sonder ’n fles boeretroos, ʼn versameling lekker-luister liedjies en, natuurlik, ’n padstal? ʼn Padstal is so eie aan Suid-Afrikaner wees soos ’n braai op ’n Saterdagmiddag, en dis die ideale plek as jy wil benerek en jou padkos aanvul ─ van varsgebakte brood, biltong, gemmerbier … Lees “Pad(stal) Na Jou Hart: 5 Lekker Padstalle in SA”

Ontmoet die Diere van die Kalahari

deur Danielle Terblanche op 11 Desember 2018

Soos gesien op Maroela Media Die meeste Suid-Afrikaners met ’n liefde vir die natuur het al dele van die Kalahari-streek verken en is met gemsbokke, meerkatte en leeus vertroud. Dié enorme woestyngebied beslaan sowat 2,5 miljoen km² en strek vanaf die Oranjerivier in die Noord-Kaap en oor die grootste deel van Botswana tot in Namibië. … Lees “Ontmoet die Diere van die Kalahari”

Allerlei Avontuur op ’n Selfry-rit in die Addo-olifant Nasionale Park

deur Karli Durr op 20 November 2018

Soos gesien op Maroela Media. “Oom Olifant, jou reuse-dier, die mense lag vir hul plesier. Want waar het jy al ooit gehoor, van ’n stertjie van agter en ’n stertjie van voor?” ─ Afrikaanse kindervers Sagmoedige reuse spuit mekaar by die watergat nat, ’n trop sebras galop verby, en die hemelblou lug kry rooi en … Lees “Allerlei Avontuur op ’n Selfry-rit in die Addo-olifant Nasionale Park”

’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland

deur Hennely Nel op 13 November 2018

Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie kruip nader en dis nóú tyd om jou volgende wegbreek te beplan om te verhoed dat jy vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry. Ja, ons almal smag na daardie perfekte seevakansie, maar soms raak die strand net té besig. As jy ’n slag behoorlik rustig vakansie wil … Lees “’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za