Kategorie: Noord-Kaap

Het jy al van dié SANPark-skatte gehoor?

deur Nanje Lourens op 11 Maart 2019

Ek weet nie van julle nie, maar die oningeligte, jonger ek het ’n baie eenvoudige idee van SANParke gehad. As my ouers ons op ’n SANParke-vakansie geneem het, was dit altyd vaal-bruin grasdakrondawels of geelgras-kampeerplekke onder ’n kaal, droë boom in die Krugerwildtuin of iewers in die Kalahari. Alhoewel dié vakansies hulle eie bekoring het, … Lees “Het jy al van dié SANPark-skatte gehoor?”

5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika

deur Hennely Nel op 14 Januarie 2019

Soos gesien op Maroela Media. Suid-Afrika spog met soveel unieke natuurwonders wat jy dwarsdeur die jaar kan besoek. Dink maar aan die majestueuse Drakensberge, Tafelberg, die uitgestrekte vlaktes van die Karoo en die ongerepte strande aan ons asemrowende kus. Maar daar is ook soveel van ons land se natuurprag wat jy nét op ’n spesifieke tyd … Lees “5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika”

Ontmoet die Diere van die Kalahari

deur Danielle Terblanche op 11 Desember 2018

Soos gesien op Maroela Media Die meeste Suid-Afrikaners met ’n liefde vir die natuur het al dele van die Kalahari-streek verken en is met gemsbokke, meerkatte en leeus vertroud. Dié enorme woestyngebied beslaan sowat 2,5 miljoen km² en strek vanaf die Oranjerivier in die Noord-Kaap en oor die grootste deel van Botswana tot in Namibië. … Lees “Ontmoet die Diere van die Kalahari”

’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland

deur Hennely Nel op 13 November 2018

Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie kruip nader en dis nóú tyd om jou volgende wegbreek te beplan om te verhoed dat jy vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry. Ja, ons almal smag na daardie perfekte seevakansie, maar soms raak die strand net té besig. As jy ’n slag behoorlik rustig vakansie wil … Lees “’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland”

Kom Proe Smullekker Kase op hierdie Plase

deur Danielle Terblanche op 8 Augustus 2018

Glo jy die maan is van kaas gemaak? Of dat kaas alles beter laat smaak? Is parmesaan jou pasmaat en brie jou beste pêl? Skuif dan ’n bietjie nader sodat ons jou ’n storie kan vertel … Min dinge is so lekker soos kaas, hetsy dit deel van ’n maaltyd is of op ’n deftige … Lees “Kom Proe Smullekker Kase op hierdie Plase”

Top-Sterrekykplekke in Suid-Afrika

deur Cea Swart op 2 Mei 2018

“Saans as die donker kom daal oor die velde; Saans as die sterre kom loer in die nag; Saans as die sterre soos duisende spelde saggies kom vonkel en glinster na dag: Dan by die kampvuur in eensame drome sit ek en dink aan die dae verby; Dae van liefde en leed, en van drome; Dae … Lees “Top-Sterrekykplekke in Suid-Afrika”

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

deur Cea Swart op 13 April 2018

Kry jy óók ’n koue rilling as jy aan winter dink? Om die ysige koue uit jou are te verdryf, stel LekkeSlaap ’n waaghalsige 4×4-roete en verblyf met ’n knus kaggel en braai-area in elke provinsie voor!   Wes-Kaap Biedouwvallei 4×4-roete, Clanwilliam Roete-afstand: 30 km Dié vallei is in die Sederberge op die Pakhuispad tussen Clanwilliam … Lees “4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie”

Kom Vier Vanjaar Fees in die Noord-Kaap

deur Nanje Lourens op 14 Maart 2018

As ’n mens aan die Noord-Kaap dink is kleurvolle veldblomme, rooi duine, eindelose grasvelde en kokerbome al wat jy voor jou geestesoog sien. Iets wat jy dalk nié weet nie is dat daar sommer ook ’n hele rits feeste is wat hier en daar soos oases in die woestyn hulle verskyning maak. LekkeSlaap het ’n … Lees “Kom Vier Vanjaar Fees in die Noord-Kaap”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za