Kategorie: Noordwes

Pret en plesier in die prentjiemooi Pilanesberg Nasionale Park

deur Heste Nortier op 11 Desember 2019

Daar gekom, is dit vinnig duidelik dat dié lodge dinge net so ’n bietjie anders doen. Die jaar staan einde se kant toe en ons is almal moeg! Ek wil wel die LekkeSlapers uitdaag om nóg ’n keer hul ore te spits en te luister na dié raad: Jy móét eenvoudig net die Pilanesberg Nasionale … Lees “Pret en plesier in die prentjiemooi Pilanesberg Nasionale Park”

Ons Reënbooglandskap: Ontdek SA van bioom tot bioom

deur Hennely Nel op 25 Oktober 2019

Soos gesien op Maroela Media. Suid-Afrika staan nie verniet as die Reënboognasie bekend nie. Ons land is divers op soveel verskillende vlakke: die mense, kulture, tale en tradisies ─ en moenie van die reënbooglandskap vergeet nie! Jy hoef skaars ’n uur oos, wes, noord of suid te ry, ongeag waar jy jou in die land … Lees “Ons Reënbooglandskap: Ontdek SA van bioom tot bioom”

’n Spa-wegbreek in elke provinsie

deur Danielle Terblanche op 16 Oktober 2019

Hetsy jy na ’n bederfnaweek saam met jou geliefde smag of na ’n pamperlangsessie saam met jou vriendinne uitsien ─ daar is ’n spa-wegbreek in elke provinsie nét vir jou! LekkeSlaap het by ’n paar van ons land se beste spa’s gaan inloer, sodat jy net agteroor kan sit en die bederf geniet!  Lanzerac Hotel … Lees “’n Spa-wegbreek in elke provinsie”

Eg Suid-Afrikaans: 9 Disse in 9 Provinsies

deur Jeanne Carstens op 2 Oktober 2019

Daar is baie unieke dinge waarmee Suid-Afrikaners kan spog: elf amptelike tale, unieke natuurskoon, die eerste suksesvolle hartoorplanting, Mimi Coerste, die Kreepy Krauly en nog vele meer! Maar een ding waarmee ons die meeste kan spog is beslis Suid-Afrikaanse kos! LekkeSlaap het ondersoek ingestel om uit te vind watter eetgoed uniek is tot elk van … Lees “Eg Suid-Afrikaans: 9 Disse in 9 Provinsies”

8 Bergwegbreke om Gautengers op te beur

deur Karli Durr op 26 Maart 2019

Soos gesien op Maroela Media. Jy is pootuit ná ’n eindelose week op kantoor, maar om nóg ’n naweek met Jan Tuisbly se karretjie te ry gaan nie die gewenste uitwerking op jou gemoed hê nie ─ jy het ’n blaaskans nodig! Daarom stel LekkeSlaap voor jy verruil Gauteng se asvaal wolkekrabbers vir Noordwes en … Lees “8 Bergwegbreke om Gautengers op te beur”

’n Dag Propvol Pret(ville) in Harties

deur Karli Durr op 13 Februarie 2019

Op ’n bewolkte someroggend in Pretoria, vat ek en my gesin die pad in die rigting van Hartbeespoort. Dié vakansiedorpie is sowat 40 kilometer wes van die Jakarandastad in Noordwes en, as Kapenaars wat nog nooit in dié geweste was nie, is ons kinderlik opgewonde oor wat voorlê. Ons bereik die Hartbeespoortdam aan die voet … Lees “’n Dag Propvol Pret(ville) in Harties”

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

deur Cea Swart op 13 April 2018

Kry jy óók ’n koue rilling as jy aan winter dink? Om die ysige koue uit jou are te verdryf, stel LekkeSlaap ’n waaghalsige 4×4-roete en verblyf met ’n knus kaggel en braai-area in elke provinsie voor!   Wes-Kaap Biedouwvallei 4×4-roete, Clanwilliam Roete-afstand: 30 km Dié vallei is in die Sederberge op die Pakhuispad tussen Clanwilliam … Lees “4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie”

20 Wittebroodbestemmings in Noordwes

deur Jana Barnard op 31 Januarie 2018

Het jy al ooit die Bosveld met sy uitgestrekte vlaktes en grootwildtroppe beleef? Het jy al werklik gaan stil staan en luister na Moeder Natuur se gefluister? Noordwes is dalk nie die eerste bestemming waaraan jy dink wanneer jy julle wittebrood beplan nie, maar die lodges wat soos oases in dié geharde landskap skuil, sal … Lees “20 Wittebroodbestemmings in Noordwes”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za