Kategorie:

Kom hou jou ram- of henneparty hiér

deur Lisa Slippers op 15 Julie 2019

Om strooimeisie of strooijonker te wees het baie voordele, maar die lekkerste deel is waarskynlik om die henne- of rampartytjie te reël. LekkeSlaap weet om só ’n gedoente te reël kan soms senutergend wees en daarom deel ons graag ’n lysie plekke waar die hane of die henne bymekaar kan kom om heeldag en -nag … Lees “Kom hou jou ram- of henneparty hiér”

OPTOG! ‘n Handjievol vrae aan dié 3 Susters

deur Heste Nortier op 15 Julie 2019

Ja daar is drie susters, drie susters op Drie Susters. Dis lekker op Drie Susters! Dié gewilde liedjie van Pieter Koen was nog nooit méér in die kol nie! Hierdie maand reis OPTOG! na Malmesbury, Port Elizabeth, Oos-Londen en Amanzimtoti, en bekoor gehore met Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rödenbeck se nuwe verhoogstuk, 3 … Lees “OPTOG! ‘n Handjievol vrae aan dié 3 Susters”

A Wonderful Winter Weekend in Swellendam

deur Heste Nortier op 11 Julie 2019

As a frequent visitor to the Garden Route and a Cape Town resident, spending a night in Swellendam has never crossed my mind, especially since it’s only a mere two hour’s drive from the Mother City. By that time, I’m usually not thirsty, bored or tired yet. But this time was different. What started as … Lees “A Wonderful Winter Weekend in Swellendam”

Voel soos Karoo-royalty by De Zeekoe Guest Farm

deur Danielle Terblanche op 10 Julie 2019

Doer in die Klein-Karoo skuil ’n dorp met baie hart, gawe mense, interessante diere, die allermooiste natuurtonele en ’n ryk geskiedenis. Oudtshoorn is bekend vir verskeie redes en LekkeSlaap het op ’n koue wintersnaweek ’n draai in dié Karoodorp gemaak om uit te vind waaroor die bohaai gaan. Ons het omtrent soos Karoo-royalty gevoel vandat … Lees “Voel soos Karoo-royalty by De Zeekoe Guest Farm”

Recharge your Batteries at these 10 Resorts

deur Karli Durr op 4 Julie 2019

The mid-year blues are wreaking havoc on your soul and you’re in dire need of a break, but the December holidays are still light years away and you’re running low on leave days. Don’t despair, TravelGround has the cure! We’ve rounded up a list of ten resorts in South Africa and Namibia, perfect for a … Lees “Recharge your Batteries at these 10 Resorts”

Raak só van jou post-vakansiemismoed ontslae

deur Nanje Lourens op 3 Julie 2019

Dis die ideale vakansie: Jy lê iewers op die strand met ’n mengeldrankie in die hand en die son bak vuurwarm op jou rug terwyl jy die ander toeriste om jou lui-lui van agter jou sonbril bekyk. Maar dan skop die realiteit in ─ die vakansie is verby en jy staan maar swaar uit jou … Lees “Raak só van jou post-vakansiemismoed ontslae”

Al(pack)a your Bags for these Fluffy Getaways

deur Adriëtte le Roux op 27 Junie 2019

When Agnes in Despicable Me said, ‘It’s so fluffy I could die!’ we felt that. That’s why TravelGround has compiled a list of stays where alpacas strut their feisty selves right there on the premises and you can aw and ooh to your heart’s content. Fynbos Guest Farm Near Wolseley, Western Cape This working farm … Lees “Al(pack)a your Bags for these Fluffy Getaways”

Berge, bome, rotse, strome: Stormsrivier van hoek tot kant

deur Gerriline Fouché op 26 Junie 2019

Net duskant die N2, op die randjie van die Tsitsikammawoud, lê ’n ou houtkappersdorpie met ’n hart van goud. As jy jou ore spits, hoor jy dalk die lang verlore grootvoete se spoke ronddwaal, en die loeries kwetter met liedere mooier as ’n nagtegaal. Ja, Stormsrivier het ’n bekoring soos min en daarom wys LekkeSlaap … Lees “Berge, bome, rotse, strome: Stormsrivier van hoek tot kant”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]