Kategorie: Vraespel

LekkeSlaap se flinkdink-vasvra oor SA

deur Nanje Lourens op 15 April 2020

Nóg ’n week is verby en ons is darem al oor die halfpadmerk … hopelik. Al waaroor ons op die oomblik seker is, is dat ’n mens Friends net soveel keer kan herkyk ─ wanneer jy al die woorde kan opsê, nog vóórdat Joey begin praat, weet jy dis nou tyd vir ’n breuk!  In … Lees “LekkeSlaap se flinkdink-vasvra oor SA”

Vind uit waar jy ná die inperking moet vakansie hou

deur Danielle Terblanche op 9 April 2020

Die huidige staat van inperking gee ons die geleentheid om ’n bietjie te droom oor waarheen ons graag wil reis. En die goeie nuus is dat jy ná die nasionale inperking in jou voertuig kan spring en jou droombestemming besoek! Beantwoord dié maklike vrae en sien waarheen jy volgende op pad kan wees. 

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za