Kategorie: Winter

Kom Smul Saam by die Soetes- en Sopfees in die Skilderagtige Breedekloof

deur Hennely Nel op 1 Augustus 2018

Jy staan met ’n glas goeie wyn in die een hand en ’n blikbeker tuisgemaakte sop in die ander, terwyl die wintersonnetjie op jou rug bak en jy verwonderd na die majestueuse berge om jou staar ─ dít is die Soetes- en Sopfees in ’n neutedop! Dié jaarlikse winterfees vind plaas in die asemrowende Breedekloof, … Lees “Kom Smul Saam by die Soetes- en Sopfees in die Skilderagtige Breedekloof”

Sardienloop aan die Suidkus

deur Chanté van Schalkwyk op 27 Junie 2018

Soos gesien op Maroela Media Die kus word weer wild, want die sardienloop is hier! Dié jaarlikse natuurverskynsel laat ons elke keer in vervoering en vanjaar gaan geensins anders wees nie. Dis egter in ’n oogwink verby, so jy sal moet spring as jy dié besonderse gebeurtenis onder oë wil kry! Daarom vertel LekkeSlaap jou … Lees “Sardienloop aan die Suidkus”

Mandela-dag: Meer as net Museums, Monumente en 67 Minute

deur Cea Swart op 27 Junie 2018

Internasionale Mandela-dag is om die draai en LekkeSlaap nooi jou om op 18 Julie nét 67 minute van jou tyd af te staan ter herdenking van Nelson Mandela se 67 jaar lange stryd om geregtigheid. Dié 67 minute fokus veral daarop om armoede te verlig (#actionagainstpoverty) en om wêreldwye verandering te bewerkstellig. Vanjaar se Mandela-dag … Lees “Mandela-dag: Meer as net Museums, Monumente en 67 Minute”

Winterwegbreek in Winterton: Die Poort tot die Sentraal-Drakensberg

deur Karli Durr op 13 Junie 2018

Jy staar droomverlore na die kaggelvuur terwyl die reën buite giet ─ ’n berghut en ski-vakansie in die Alpe sal glad nie te versmaai wees nie … Dis egter nie nodig om Suid-Afrika te verlaat om dié droom te bewaarheid nie omdat ons immers ’n besonderse bergreeks op eie bodem het ─ die Drakensberge! Dié … Lees “Winterwegbreek in Winterton: Die Poort tot die Sentraal-Drakensberg”

Winter-Wynproe met Peuselhappies in die Stellenboschvallei

deur Chanté van Schalkwyk op 30 Mei 2018

Die winter is hier en die dae van op die strand lê moet ons ongelukkig eers uitstel. So, wat kan ’n mens in die Kaap doen wanneer die broodnodige reën op ons neersak? Al is boetiekbier en gin nou lekker gewild, stel ons ’n ou gunsteling voor ─ wynproe in die Stellenboschvallei! Wat dié ervaring … Lees “Winter-Wynproe met Peuselhappies in die Stellenboschvallei”

6 Wonderskone Oos-Kaapse Dorpe wat Wink dié Winter

deur Hennely Nel op 16 Mei 2018

Dit begin al hoe vroeër donkerder word, die son begin meer en meer agter die wolke skuil, dis soggens omtrent ’n pyniging om onder jou snoesige komberse uit te klim, en dit voel asof jy jare gelede behóórlik vakansie gehou het  ─ ja, winter is sterk op pad! Sekere aspekte van dié koue seisoen voel … Lees “6 Wonderskone Oos-Kaapse Dorpe wat Wink dié Winter”

Top-Sterrekykplekke in Suid-Afrika

deur Cea Swart op 2 Mei 2018

“Saans as die donker kom daal oor die velde; Saans as die sterre kom loer in die nag; Saans as die sterre soos duisende spelde saggies kom vonkel en glinster na dag: Dan by die kampvuur in eensame drome sit ek en dink aan die dae verby; Dae van liefde en leed, en van drome; Dae … Lees “Top-Sterrekykplekke in Suid-Afrika”

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

deur Cea Swart op 13 April 2018

Kry jy óók ’n koue rilling as jy aan winter dink? Om die ysige koue uit jou are te verdryf, stel LekkeSlaap ’n waaghalsige 4×4-roete en verblyf met ’n knus kaggel en braai-area in elke provinsie voor!   Wes-Kaap Biedouwvallei 4×4-roete, Clanwilliam Roete-afstand: 30 km Dié vallei is in die Sederberge op die Pakhuispad tussen Clanwilliam … Lees “4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie”