Skrywer: Altus Booysen

n Boorling van Johannesburg wat lank gewroeg het met die hoë geboue wat neerkyk op miniatuur mense wat rookseine stuur vanuit die middestad na bos en berg. Die Kaapse wynlande is my nuwe tuiste en daar word tot vandag toe nog gerock 'n roll in die klein dorpies. My lied het wingerdgriep en sing vir straathonde wat in elke lewende wese skuil. Dis lekker in die Kaap en 3 jaar was genoeg om my plat Afrikaans met emmers vol stortwater te vervang.

Dit smaak soos gin in die Laeveld: ’n Onbeplande reis na ’n nuwe begin

deur Altus Booysen op 6 Maart 2019

Elke goeie storie het ’n temalied, óf elke goeie lied begin met ’n storie, want die pad raak lank en die gedagtes dwaal. Sommige liedjies word op die pad Laeveld toe geskryf. Saterdagoggend 06:00 terwyl my huismaats die vorige aand se braai probeer afslaap, staan ek en my oornagtas reg om die pad na Barberton … Lees “Dit smaak soos gin in die Laeveld: ’n Onbeplande reis na ’n nuwe begin”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za