Skrywer: Cea Swart

LekkeSlaap Loer in by Langkloof Roses

deur Cea Swart op 24 Oktober 2018

Dis vroeg Vrydagoggend en ons ry na Wellington in die Kaapse Wynlande. Wingerde staan op dié dag windverwaaid met die groot Groenberge in die agtergrond. Skielik verander die teerpad in ’n 2,7 kilometer lange stofpad wat jou een ding laat besef ─ jy het die rumoer van die stad vir die rustige plaaslewe agtergelaat. Langkloof … Lees “LekkeSlaap Loer in by Langkloof Roses”

Kom kry Vis-en-Tjips aan die Kaap se Kus

deur Cea Swart op 12 September 2018

“Snoek lekker ou ─ snoek Kaap se snoek Uit die Kaap se waters …” ─ Allen Brodell Dis nie ’n Kaapse vakansie sonder ’n besoek aan ’n smullekker vis-en-tjips-restaurant nie! Só knus aan die kus lok dié Kaapse vis-en-tjips-winkels besoekers van heinde en verre om sout-van-die-aarde mense te kom ontmoet en aan hulle heerlike disse … Lees “Kom kry Vis-en-Tjips aan die Kaap se Kus”

Mandela-dag: Meer as net Museums, Monumente en 67 Minute

deur Cea Swart op 27 Junie 2018

Internasionale Mandela-dag is om die draai en LekkeSlaap nooi jou om op 18 Julie nét 67 minute van jou tyd af te staan ter herdenking van Nelson Mandela se 67 jaar lange stryd om geregtigheid. Dié 67 minute fokus veral daarop om armoede te verlig (#actionagainstpoverty) en om wêreldwye verandering te bewerkstellig. Vanjaar se Mandela-dag … Lees “Mandela-dag: Meer as net Museums, Monumente en 67 Minute”

Top-Sterrekykplekke in Suid-Afrika

deur Cea Swart op 2 Mei 2018

“Saans as die donker kom daal oor die velde; Saans as die sterre kom loer in die nag; Saans as die sterre soos duisende spelde saggies kom vonkel en glinster na dag: Dan by die kampvuur in eensame drome sit ek en dink aan die dae verby; Dae van liefde en leed, en van drome; Dae … Lees “Top-Sterrekykplekke in Suid-Afrika”

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

deur Cea Swart op 13 April 2018

Kry jy óók ’n koue rilling as jy aan winter dink? Om die ysige koue uit jou are te verdryf, stel LekkeSlaap ’n waaghalsige 4×4-roete en verblyf met ’n knus kaggel en braai-area in elke provinsie voor!   Wes-Kaap Biedouwvallei 4×4-roete, Clanwilliam Roete-afstand: 30 km Dié vallei is in die Sederberge op die Pakhuispad tussen Clanwilliam … Lees “4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie”

Is jou Stadsprokie in Johannesburg of Durban?

deur Cea Swart op 29 Maart 2018

“As jy geluk en vreugde wil vind, soek die neonboog se punt. Volg hom elke nag oor swart riviere. Oor kranse van beton. As jy aanhou stap, tien duisend ure, sal jy dalk daar kom” ─ Koos Du Plessis ’n Mens dink dikwels ’n wegbreek is ’n tyd om asem te skep op die platteland … Lees “Is jou Stadsprokie in Johannesburg of Durban?”

8 Huisies – 8 Legendes – 8 Stories

deur Cea Swart op 26 Januarie 2018

Het jy al gewonder wat mense van jou sal onthou? Droom jy daarvan om iets standvastigs agter te laat? Iets met jou naam op. LekkeSlaap het gaan loer na agt huisies wat na unieke eienaars vernoem is en sommer op ’n klomp interessante stories afgekom. Sit ’n bietjie jou geskiedenisbril op en lees die agt … Lees “8 Huisies – 8 Legendes – 8 Stories”

10 Oulike Organiese Markte in Suid-Afrika!

deur Cea Swart op 20 Desember 2017

Is jy moeg vir die warboel wat altyd in winkelsentrums heers? Dalk moet jy eerder jou inkopies by ’n organiese mark gaan doen! LekkeSlaap het 10 oulike organiese markte in Suid-Afrika uitgesnuffel wat die plaaslike gemeenskap ondersteun, vars gehalte-produkte verkoop en ’n organiese leefstyl bevorder. Kom kuier gesellig by dié markies en leer om natuurlik … Lees “10 Oulike Organiese Markte in Suid-Afrika!”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za