Skrywer: Ingrid Heydenrych

David staan agter die stuur van Linux. Hy geniet dit om te lees, nuwe dinge te leer en om te toer. Hy is mal oor karre en is 'n bankvaste ondersteuner van die Stormers!

Suid-Afrikaanse woude om in die winter te verken

deur Ingrid Heydenrych op 30 Maart 2021

Soos gesien op Maroela Media. Soos wat die somermaande tot ’n einde kom en winterserpe uit die kas gehaal word, raak dit tyd om ’n afkoel-sessie in die see vir ’n aand voor die kaggel na ’n dag in die woud te verruil. Suid-Afrika se natuurryk is so divers dat elke woud wat in dié […]

Keer terug na die natuur op hierdie staproetes in die berge!

deur Ingrid Heydenrych op 25 Februarie 2021

Om tyd in die natuur deur te bring, is nie net ’n goeie manier om weg te kom van die gejaag van die alledaagse lewe nie, maar die vars lug verminder ook stres en verbeter jou slaappatrone ─ dis ’n rede om uit die stad te ontsnap! Daar is bergstaproetes vir alle fiksheidsvlakke reg oor die land, en in dié blog wys LekkeSlaap jou ’n paar van ons gunsteling-bergstaproetes op tuisbodem.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za