Skrywer: Janke van Schalkwyk

Janke het in die Vrystaat grootgeword en toe die vlaktes vir die Boland verruil waar sy op Stellenbosch eers Drama studeer het en daarna haar Honneurs in Afrikaans en Nederlands voltooi het. Sy hou daarvan om rond te rits, na rock-konserte toe gaan en om die sonsondergang dop te hou. Sy hou besonders baie van haar kat en poësie. As sy enige plek in die wêreld kan besoek, is dit Valencia in Spanje. Verder bring sy die meeste van haar tyd om 'n braaivleisvuur saam met vriende deur, al is sy 'n vegetariër.

Verblyf naby Suid-Afrika se universiteite

deur Janke van Schalkwyk op 10 Februarie 2021

Die kroos is in die koshuis, waar gaan jy tuis? Die dae van kosblikke pak en skooltake doen is verby ─ jou kind is op pad universiteit toe! Tussendeur die gejaag om beddegoed te koop wat by sussie se koshuisgordyne sal pas en om seker te maak boetie het darem ’n wasgoedsak vir sy nuwe … Lees “Verblyf naby Suid-Afrika se universiteite”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za