Skrywer: LekkeSlaap

Nie vir sissies nie: Ons laat vaar ons gemaksone in 2019!

deur LekkeSlaap op 9 Januarie 2019

Wat is daardie ding wat jou alter ego lankal sou doen, maar jy nog te bang was om te probeer? Daar is altyd iets wat nie in jou gemaksone pas nie, tog dagdroom jy daaroor wanneer die lewe net té eentonig raak … 2019 is die jaar: Skud jou vrese af en roep jou gemaksone … Lees “Nie vir sissies nie: Ons laat vaar ons gemaksone in 2019!”

Gewildste bestemmings vir 2016 bekend gemaak

deur LekkeSlaap op 28 Desember 2016

Soos gesien op Maroela Media.  Het jy al gewonder hoe gewild jou tuisdorp of gunsteling-vakansiebestemming is? Of watter plekke die afgelope jaar gewilder geraak het? Of dalk is jy op soek na ’n nuwe bestemming om by jou emmerskoplysie te voeg? Die gewag is verby ─ Lekkeslaap.co.za het met meer as 2000 van ons akkommodasie-eienaars … Lees “Gewildste bestemmings vir 2016 bekend gemaak”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]