Skrywer: Lisa Slippers

Lisa kom al die pad van Namibië af en het aan Universiteit Stellenbosch studeer. Sy is ’n diereliefhebber en bring meeste van haar tyd met haar neus in ’n boek der. As sy nie saam met haar familie kuier nie luister sy graag musiek of skryf. Sy het ’n liefde vir taal en probeer daagliks iets nuut oor tale leer.

Kerneelia Kothuis ─ ’n Karoo-paradys

deur Lisa Slippers op 23 Oktober 2019

“Mevrou, Mevrou, kom in!” skree Zet oor die radio. “Mevrou, die gaste is hierso en ek het beduie, maar hulle het verkeerd gery!” Ek en my kollega, Adriëtte, sit teen 18:00 op ’n Vrydagmiddag uiteindelik op Kerneelia Kothuis se stoep op Doornkraal-plaas. Om ons is elke Karoobossie goud gekleur en al wat ons hoor is … Lees “Kerneelia Kothuis ─ ’n Karoo-paradys”

Kom hou jou ram- of henneparty hiér

deur Lisa Slippers op 15 Julie 2019

Soos gesien op Maroela Media. Om strooimeisie of strooijonker te wees het baie voordele, maar die lekkerste deel is waarskynlik om die henne- of rampartytjie te reël. LekkeSlaap weet om só ’n gedoente te reël kan soms senutergend wees en daarom deel ons graag ’n lysie plekke waar die hane of die henne bymekaar kan … Lees “Kom hou jou ram- of henneparty hiér”

Simonstad: Ontdek SA se Griekeland

deur Lisa Slippers op 12 Junie 2019

Is jy moeg vir bedrywige kusdorpe? Lus vir ’n uitstappie na ’n Suid-Afrikaanse Griekeland? Maak dan seker jy loop nie ’n betowerende vakansie in Simonstad mis nie. Simonstad is die ideale vakansiebestemming waar jy jou skoene kan uitskop en sorgeloos kan ontspan. Dié dorp lê rustig aan Valsbaai en spog met die Suid-Afrikaanse Vloot, vriendelike … Lees “Simonstad: Ontdek SA se Griekeland”

OPTOG! ’n Handjievol vrae aan Refentse

deur Lisa Slippers op 29 April 2019

Die koue kruip nou nader en reg oor die land begin mense kaggelvure aansteek en sop kook dat die biesies bewe. OPTOG! reis egter wyd en syd met witwarm vermaak om jou knus en gekultiveerd te hou hierdie winter, en dié week is Refentse in Parys. Refentse tree op 2 Mei op die Vaal de … Lees “OPTOG! ’n Handjievol vrae aan Refentse”

Oros is ’n dorp in Namibië

deur Lisa Slippers op 3 April 2019

Dis 21 Desember en ek en Kallie reis vanaf Kaapstad — die stormstad en tuiste van Tafelberg — na Namibië — die land van sand, etlike landskappe, treffende sonsondergange, kaal vlaktes en brötchens. Almal weet dié pad kan lank en eentonig raak en ’n mens se ooglede maar swaar so op die langpad ─ veral … Lees “Oros is ’n dorp in Namibië”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za