Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeSlaap blog

Skrywer: Remona Voges

Fantastiese Fynproewersrestaurante Vir Smulpape

Is jy ’n fynproewer van formaat? Of net iemand wat lief is vir smullekker kos in stylvolle restaurante? LekkeSlaap wys jou dié week ’n rits restaurante regoor die land waar jy kan aansit vir ’n smaak-ervaring wat jy nie sommer sal vergeet nie en waar jy óók in styl kan oornag! Dié restaurant is in […]

Suid-Afrika: ’n Voëlparadys van Noord tot Suid

Suid-Afrika word beskou as een van die wêreld se topvoëlkykbestemmings met sowat 850 opgetekende voëlspesies. Die meeste spesies, soos die bosluisvoël en lelkraanvoël, woon in Suid-Afrika of besoek ons land jaarliks. Slegs ’n kwart van die spesies, soos die teeleendjie en die jakkalsvoël, word net hier op eie bodem gevind. LekkeSlaap wys jou waar die […]

Hoe om goeie sonsondergangfoto’s te neem

Vakansie met LekkeSlaap bied jou die geleentheid om stil te word en die sonsondergang te aanskou ─  iets waarvoor mens nie noodwendig in die alledaagse gejaag tyd kry nie. Daar is iets ongelooflik aan ’n sonsondergang en siende dat dit net ’n paar minute duur, is dit iets wat mens vir ewig wil vasvang. Dis […]

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem