Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
Bladsy 9 - 91 lekke plekke om te bly
Espérance Guest House bied gerieflike verblyf in Oosterville, Upington, lekker naby Upington Internasionale Lughawe...
Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg...
At Home is 'n gewilde gesinsgastehuis met meer as 20 jaar se ondervinding in die gastebedryf en 'n unieke, kleurvol...
Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en res...
Fish Eagle's Nest is 'n gastehuis in Upington. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oo...
Laola Guesthouse is in Upington en is die ideale wintervakansiebestemming op die hoofroetes na Namibië. Verblyf wo...
River Bank Lapa Guest House is op die oewer van die magtige Garieprivier geleë. Gaste kan by die waterfront of in '...
Anwil Guesthouse is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkam...
Marikal Guesthouse is in Upington en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis ...
Cozy Guesthouse is in Upington geleë en bied ruim kamers naby die middestad. Daar is 'n 2-enkelbedkamer met slaapp...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer