Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (15)
Die Rand (15)
Keidebees (17)
Middelpos (12)
Oosterville (23)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (20)
Wildsplase (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 328 resensies
Lees regte resensies van Upington van 328 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en restaurante. Die gastehuis bied verblyf in 2 en suite-kamers en 2 selfsorgkamers. Die kamers het 'n...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
Hotel in Upington

The Oasis Hotel is in Upington en bied moderne, stylvolle en gerieflike verblyf vir sake- en ontspanningsresigiers. Die hotel is in Upington se middestad, naby die Oranjerivier en is binne stapafstand vanaf banke en...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

Aan die oewer van die Garieprivier word luuksheid en die natuur soomloos vervleg. Ontspan by die water in 'n welige tuin of lê luilekker langs die swembad na 'n vermoeiende dag op die pad. Voel hoe die sonsopkoms o...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Keidebees, Upington

Allianto Boutique Hotel is in 'n egte pioniershuis en is een van die eerste permanente strukture wat in Upington gebou is. Die oorspronklike pioniershuis is in 1896 van sandsteen en kleistene gebou en vorm die basi...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 3)
B&B in Upington

Olyfenhoutsdrift Selfsorg Akkommodasie is in die buitewyke van Upington. Die Oranjerivier loop deur dié stad wat dit 'n vrugbare streek met wingerde, boorde en 'n speelgrond vir watersport-liefhebbers in die somer ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keidebees, Upington

Tramonto Lodge bied gerieflike oornagverblyf ná 'n lang rit deur die Kalahari. Dié lodge is 'n oase vir moeë reisigers en spog met 'n kristalhelder swembad en 'n gemeenskaplike braai-area. Elke eenheid word daagl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

The Islandview House is 'n warm, huislike huis geleë in die hartjie van Upington, aan die oewer van die Oranjerivier waar 'n sonderlinge ervaring op jou wag. Die natuur is in ons agterplaas hier langs die statige ...

15% af Laaste Kans!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Hotel in Upington

River City Inn bied gastekamers in Upington se middedorp. Die hotel bied moderne en gerieflike geriewe aan reisigers. Verblyf by River City Inn beskik oor 29 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Stiltevrede is in Upington in die Noord-Kaap en bied topgehalte-akkommodasie vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Al die nodige geriewe is nabygeleë en daar is verskeie restaurante en doendinge in die omg...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

Le Bonheur Manor is 'n gastehuis aan die oewer van die Oranjerivier in Upington. Dit is ideaal vir besoekers wat op soek is na vreedsame, smaakvol versierde verblyf en hartlike gasvryheid naby aan al die doendinge. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling as 'n dorp het Upington redelik vinnig verder ontwikkel en vandag is dit die kommersiele, landboukundige en opvoedkundige middelpunt van die Gordonia Distrik. Die ekonomie van Upington is egter steeds baie van toerisme afhanklik....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]