205 Les Mouettes
Kry 35% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 21 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-weg 96 B, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 500R2 275 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
205 Les Mouettes is in die hartjie van Ballito geleë. Die dorp is bekend vir sy pragtige strande, rots- en getypoele en lewendige strandfront met al die restaurante en winkels. Die woonstel is veilig en naby alle geriewe, en perfek vir 'n see-vakansie aan die Noordkus.
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see, tuin en strand. Braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ballito is net 45 km vanaf Durban en 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Daar is verskeie swemstrande, getypoele, restaurante, winkels en nagklubs in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 184
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Compensation-weg 96 B, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 205 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-weg 96 B, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal