205 Les Mouettes

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 29 Nov 2019.

Beskrywing

205 Les Mouettes is in die hartjie van Ballito geleë. Die dorp is bekend vir sy mooi strande, rots- en getypoele en lewendige strandfront met al sy restaurante en winkels.

Hierdie woonstel is onlangs opgeknap en is perfek vir 'n see-vakansie aan die Noordkus. Dit is veilig en naby alles.

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see, tuin en strand. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ballito is net 45 km vanaf Durban en 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Daar is verskeie swemstrande, getypoele, restaurante, winkels en nagklubs in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 205 Les Mouettes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 205 Les Mouettes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 495 R1 495 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za