Seven River Club Mews
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River Club Mews 7, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 140R1 026 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seven River Club Mews is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n kompleks in Piesangvallei, Plettenbergbaai.
Die eenheid het 3 slaapkamers wat geskik is vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad en die tweede een met 'n stort.
Die knus sitarea het 'n TV, DStv, WiFi en Netflix. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.
Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit, 'n gedeelde swembad, tennisbaan en muurbalbaan. Die verblyf is 1 km vanaf die naaste strand af en die Kwik-Spar, slaghuis, bakkery en restaurante is net 500 m vanaf die verblyf.
Die stoep het 'n buite-eetarea met 'n berg-uitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Tim Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- River Club Mews 7, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Seven River Club Mews het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piesangvallei Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River Club Mews 7, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap