Piesangvallei Akkommodasie by Seven River Club Mews | LekkeSlaap
+19
+19

Seven River Club Mews

Selfsorg
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club Mews 7, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seven River Club Mews is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping in die veilige River Club-kompleks in Plettenbergbaai. Die River Club-kompleks is op die oewer van die Piesangrivier geleë en bied 24 uur-sekuriteit en patrollies asook, swembaddens, 'n muurbalbaan en tennisbane.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seven River Club Mews sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • River Club Mews 7, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club Mews 7, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfGYjytAJF3Q3ukqgBWT14GeLU2ZAyDk6kRUUp0BAPE55IEIwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 6) 7 River Club Mews Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.061187464276 23.3686256705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za