Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Skiereiland
4.6/5
volgens 552 resensies

Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Skiereiland akkommodasie

Bladsy 6 - 358 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Magical Artist Home

Selfsorg in | Muizenberg, MuizenbergKaapse Skiereiland
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)

Magical Artist Home is 'n stylvolle selfsorghuis tussen die see en die berg in Muizenberg, baie naby Kalkbaai, St J...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)

The Grosvenor Guest House

Gastehuis in | Simonstad, SimonstadKaapse Skiereiland
Vanaf
R2 448
per nag, vir 2 mense

The Grosvenor Guest House bied viersterverblyf teen die berghange in die historiese en interessante Simonstad. Dié ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 448
per nag, vir 2 mense

The Deck

Selfsorg in | Vishoek, VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

The Deck is 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgwoonstel in Vishoek. Dit sit teen die hange van die berg en spog...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

Aanbod 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)

Island Breeze Apartment is 'n knus selfsorgkothuis wat deel is van die eienaar se hoofhuis in Marina Da Gama naby M...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)

Storyhouse

Selfsorg in | Kommetjie, KommetjieKaapse Skiereiland
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)

Storyhouse is stapafstand vanaf Long Beach in Kommetjie geleë. Kommetjie is sowat 40 minute se ry vanaf Kaapstad In...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 464
R1 464 R1 318
per nag, vir 2 mense

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle h...

Gratis WiFi
Visvang
Voëlkyk
Wynproe
Vanaf R1 464
R1 464 R1 318
per nag, vir 2 mense

Winteraanbod 25% af!
Gratis kansellasie

The Sugarbush

Selfsorg in | Vishoek, VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)

The Sugarbush is teen Elsiespiek met 'n uitsig oor die Vishoekvallei op die Kaapse Skiereiland. Die ateljee-kothuis...

Gratis WiFi
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)

Beaches and Mountains bied verblyf op 'n residensiële perseel in Murdock Valley in Simonstad, met 'n pragtige uitsi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)

Colona Castle

Hotel in | Lakeside, LakesideKaapse Skiereiland
Vanaf R3 990
R3 990 R3 192
per nag, vir 2 mense

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R3 990
R3 990 R3 192
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Ananda

Selfsorg in | Kommetjie, KommetjieKaapse Skiereiland
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Ananda is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang in Kommetjie, Kaapstad, en bied slaapplek aan 2 ga...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem