Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Imhoff's Gift (4)
Simonstad (59)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (369)
B&Bs (15)
Hotelle (7)
Gastehuise (31)
Selfsorg-eenhede (316)

Resensies van Kaapse Skiereiland

4.6 / 5  
volgens 551 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 551 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Skiereiland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 940
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Kaapse Skiereiland

Sunrise Penthouse is in The Tides-kompleks in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is o...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordhoek, Kaapse Skiereiland

House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane. Die gastehuis beskik oor 3 suites wat smaakvol gemeubileer is met ou Kaapse meubels. Alle suites het 'n...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glencairn Heights, Kaapse Skiereiland

Bay Vista Garden Flat is 'n ruim en uiters gemaklike, privaat woonstel op die grondvloer, onder die hoofhuis, met lieflike see-uitsigte. Dit is in Glencairn, tussen Vishoek en Simonstad, geleë. In ons inheemse tuin...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scarborough, Kaapse Skiereiland

Gone to the Beach Villa is 'n gerieflike villa in die gesogte Kaapstadse woonbuurt, Scarborough. Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Sit op die stoep en kyk uit oor die branders of gaan wandel 50...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Kaapse Skiereiland

Oceanfront Penthouse is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die tweede verdieping met asemrowende, panoramiese uitsigte oor Valsbaai. Die dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste s...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Murdock Valley, Kaapse Skiereiland

Beaches and Mountains bied verblyf op 'n residensiële perseel in Murdock Valley in Simonstad, met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berg. Die perseel is 1,5 km vanaf die naaste swemstrand, 2,5 km vanaf die B...

30% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg, Kaapse Skiereiland

Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë. Daar is 7 gastekamers met slaapplek vir 15 gaste. Daar is 5 kamers op die boonste verdieping wat na die balkon lei. Die ander 2 kamers is op die onders...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muizenberg, Kaapse Skiereiland

Guesthouse Zandvlei is sentraal geleë om die area te verken vanaf Simonstad, die pikkewynkolonie van Boulders Beach en Kaappunt tot die bekende Kaapse Wynlande, Tafelberg en die V&A Waterfront. Ons grens aan Zandvl...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 130
R1 598
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glencairn, Kaapse Skiereiland

Glen Heights One bied verblyf in Glencairn met 'n uitsig op die berge en oor 'n stukkie van die see van die privaat balkon af. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ...

Vanaf
R3 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Kaapse Skiereiland

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]