Ahoy Cottage 4
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R820R738 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ahoy Cottage 4 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Dis op 'n groot, stil eiendom saam met 4 ander huise in die middedorp, naby restaurante, winkels en galerye.
Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en daar is nie plek vir kinders nie. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die selfsorgkombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n dubbelrusbank. Daar is gehalte-WiFi beskikbaar. Daar is nie 'n TV nie.
Die patio het 'n ingeboude braai en die kothuis het tuin-uitsigte.
Die ou opgaardam is omskep in 'n gemeenskaplike swembad vir privaat gebruik deur gaste wat in die 5 huise op die perseel bly. Let asb. dat die swembad nie omhein is nie en ook nie 'n veiligheidsnet het nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 294
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Ahoy Cottage 4 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap