LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ahoy Cottage 4 | LekkeSlaap
+12

Ahoy Cottage 4

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jun 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ahoy Cottage 4 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Dis op 'n groot, stil eiendom saam met 4 ander huise in die middedorp, naby restaurante, winkels en galerye.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en daar is nie plek vir kinders nie. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die selfsorgkombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n dubbelrusbank.

Die patio het 'n ingeboude braai en die kothuis het tuin-uitsigte. Daar is nie 'n TV nie.

Die ou opgaardam is omskep in 'n gemeenskaplike swembad vir privaat gebruik deur gaste wat in die huise op die eiendom bly. Let asb. dat die swembad nie omhein is nie en ook nie 'n veiligheidsnet het nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ahoy Cottage 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 47 resensies vir Ahoy Cottage 4
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ahoy Cottage 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MTM1ODZjLTU0ZDYtNDEwMi1iYzg4LTcyMTdiYzJiYWEzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.810217408751 17.893657386303
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem