Gecko Lodge and Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 209
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jenine B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese plekkie in die bos.
Gecko Lodge and Cottage se terugvoer
Dankie Jenine. Ons hoop julle kom kuier weer.
Natasja R - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Gecko Lodge and Cottage se terugvoer
Dankie Natasja.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon he en ons hoop julle kom kuier weer.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
George V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker, groot kuier-verblyf.
David H - Jun 2022
Algehele gradering
Had a wonderful relaxing stay.
Justin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect.
Gecko Lodge and Cottage se terugvoer
Thank you Justin. It was lovely to host you. Hope you visit again in the near future.
Janina H - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier met 'n asemrowende uitsig.
Gecko Lodge and Cottage se terugvoer
Dankie Janina.
Hoop julle kom kuier weer vir ons.
Chris H - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese huis vir 'n groot groep met 'n baie mooi uitsig!
Wayne S - Jan 2021
Algehele gradering
Glad nie waarde vir geld nie. Baie instandhouding nodig.
Lees meerGecko Lodge and Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Wayne.
Die breekskade deposito is uiteengesit in die bespreking self. Gaan loer gerus dit is uiteengesit op die besprekingsvoorwaardes. Julle bespreek gereeld soos jy melding maak dus moet die breekskade deposito nie 'n verassing wees vir julle nie. Jammer julle het nie 'n lekker ervaring gehad hierdie keer nie. Ons sal aandag gee aan die dinge genoem. Julle het vir die verblyf geen skoonmaak dienste gereël of voor betaal nie. Daar is 'n hele paar sentrale punte waar julle julle huishoudelike rommel kan gaan sit. Daar is 'n kombuis asblik vir gaste se gebruik. Julle sakke was 'n paar keer gaan haal al het julle nie skoonmaak dienste versoek nie. Ongelukkig is jou skrywe nie akkuraat nie.
Megan D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker naweek weg. Oulike plek.
Thinus D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Gecko Lodge and Cottage se terugvoer
Dankie Thinus. Bly julle het lekker gekuier en hoop julle kom kuier weer binnekort.
Nichole T - Mrt 2019
Algehele gradering
Great potential, lovely views.
Lees meerGecko Lodge and Cottage se terugvoer
Dear Nichole,
Thank you for your valued feedback we will work to improve to ensure a more enjoyable experience in the future.
Kind regards,
Lynette
Chris V - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kate M - Nov 2018
Algehele gradering
Clean and wonderful.
Gecko Lodge and Cottage se terugvoer
Thank you Kate. We hope to see you again in the near future
Yolandie S - Nov 2018
Algehele gradering
Mooi plek, maar kort aandag en trappe is moeilik vir kinders.
Lees meerGecko Lodge and Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Sal bietjie gaan loer na die items gelys en seker maak alles is 100%. Die dame wat Saterdag die huis gediens het het laat weet dat julle twee dienste wou he. Die huis word gediens na die gaste vertrek behalwe as die gaste vra vir extra dienste gedurende verblyf. Jammer miskien moes ons meer duidelikheid gegee het vooraf.
San-mari V - Sep 2018
Algehele gradering
We had an awesome time at Gecko Lodge and Cottage!
Gecko Lodge and Cottage se terugvoer
Thank you so much San Mari. Appreciate your feedback and would love to welcome you back in the near future. Kind regards Lynette
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom