Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Lodge and Cottage

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Gecko Lodge and Cottage
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jenine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine B
Saam met vriende

Fantastiese plekkie in die bos.

Die kamers is pragtig en nuut oorgedoen. Die uitsig is puik. Dit is 'n wonderlike plek wat ons enige tyd kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Dankie Jenine. Ons hoop julle kom kuier weer.

Gecko Lodge and Cottage
Natasja R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R

Heerlik en ontspannend.

Ons het 'n heerlike naweek gehad en alles wat ons nodig kon hê, was beskikbaar. Daar was regtig geen klagtes nie en almal het dit terdeë geniet. Miskien die enigste kritiek was die verskeie kamers se sleutels, dit was redelik goed gemerk, maar nie al die deure kon oop nie, en sommige deure het ons weer gesukkel om te sluit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Dankie Natasja.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon he en ons hoop julle kom kuier weer.

Gecko Lodge and Cottage
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Lekker, groot kuier-verblyf.

Die plek is ruim en die kamers snoesig. Die kombuis is goed toegerus. 'n Toilet onder by die braai area sou gaaf wees. Dink ook die slaapkamers kan doen met skuifslotte vanaf binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
David H
Gesin met klein kinders

Had a wonderful relaxing stay.

Had a wonderful time. Only concern was the railings on the deck and stairs to the pool a issue for toddler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S
Saam met vriende

Perfect.

Perfect place for weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Thank you Justin. It was lovely to host you. Hope you visit again in the near future.

Gecko Lodge and Cottage
Janina H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina H
Saam met vriende

Heerlike kuier met 'n asemrowende uitsig.

Gecko Lodge is 'n pragtige huis, baie privaat geleë, met 'n asemrowende uitsig oor die natuurreservaat. Ons kon heerlik saamkuier om die vuur, met die bosgeluide om ons. Lynette was baie behulpsaam om al ons vrae en versoeke te beantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Dankie Janina.
Hoop julle kom kuier weer vir ons.

Gecko Lodge and Cottage
Chris H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Fantastiese huis vir 'n groot groep met 'n baie mooi uitsig!

Oorgenoeg plek en parkering, skoon en netjies en baie goed toegerus. Lynette is ook 'n baie goeie gasheer en kommunikeer deeglik en tydelik. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wayne S
Gesin met klein kinders

Glad nie waarde vir geld nie. Baie instandhouding nodig.

Ek het al so paar keer by plekke in hierdie reservaat gebly. So ver was almal uitmuntend! Die keer nie soseer nie. Dit lyk asof daar jare laas instandhouding gedoen was en dit maak dit glad nie die prys werd nie. Moet nie die plek besoek as jy klein kinders het nie, want dit is glad nie veilig nie. Die balkon se hout val uitmekaar, van die storte se warm water werk nie, daar is geen swembad cover nie, die ceiling fans werk nie, ens. Ek was nogal heel verbaas dat daar geen asblik was in die kombuis nie! Wow! Ons het eventueel maar die swartsakke in 'n kamer toegemaak omdat die maggots uitgeklim het en omdat daar nie mense was om dit te kom wegvat nie. Lynette het ook so paar uur voor ons moes kom vir ons sommer 'n WhatsApp gestuur en gevra vir 'n deposito - jammer maar dit was nêrens te sien nie. En so op die laaste? Nogal verkeerde rekening ook gestuur anders was dit betaal en my geld daarmee heen. Nee wat - baie baie swak plek; bly eerder weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Wayne.
Die breekskade deposito is uiteengesit in die bespreking self. Gaan loer gerus dit is uiteengesit op die besprekingsvoorwaardes. Julle bespreek gereeld soos jy melding maak dus moet die breekskade deposito nie 'n verassing wees vir julle nie. Jammer julle het nie 'n lekker ervaring gehad hierdie keer nie. Ons sal aandag gee aan die dinge genoem. Julle het vir die verblyf geen skoonmaak dienste gereël of voor betaal nie. Daar is 'n hele paar sentrale punte waar julle julle huishoudelike rommel kan gaan sit. Daar is 'n kombuis asblik vir gaste se gebruik. Julle sakke was 'n paar keer gaan haal al het julle nie skoonmaak dienste versoek nie. Ongelukkig is jou skrywe nie akkuraat nie.

Gecko Lodge and Cottage
Megan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan D
Saam met vriende

Lekker naweek weg. Oulike plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Wat 'n lekker huis! Baie groot en die dishwasher is 'n groot plus, swembad mooi skoon en was 'n lekker afkoel in die hitte! Die uitsig is pragtig, wens ons kon nog 'n paar dae gebly het! Sal net kan aanbeveel dat hulle 'n gaslamp of 2 of nuwe emergency ligte installeer veral met al die loadshedding wat ons deesdae het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Dankie Thinus. Bly julle het lekker gekuier en hoop julle kom kuier weer binnekort.

Gecko Lodge and Cottage
Nichole T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nichole T

Great potential, lovely views.

Our arrival was unfortunately not the most smooth of arrivals. The hostess was under the impression we were arriving a day later, unsure why because payment was confirmed weeks before. The house is situated in Idwala which is a private house, so reception could not assist us with the location. We attempted calling the hostess to no avail and had to contact the website for assistance, reception directed us to Idwala and whilst en route we obtained clarity on the camp location and house number. Upon our arrival at the house, the home had not be cleaned or prepared or beds made, one of the flatlet's shower door was broken, and a poisonous snake was found in the other (luckily we were quickly assisted with this problem), but the pool had a waxy substance along the walls, and there was no game vehicle (which we had paid for the use thereof). The hostess arrived with cleaners and a box of chocolates to apologise, blamed the misunderstanding on load shedding (which was another thing that we experienced - 4 hours of load shedding per day, so it was difficult to keep food and drinks cold). Also, the box of chocolates we received were past their expiry date, but needless to say, after the trauma of the mismatched arrival, once everything was sorted out, we had a wonderful stay. The home is situated on the top of a mountain overlooking the valley, with magnificent views (however, it is to be noted that a bit of trimming of the trees within the line of site, would expose the view to all its majesty). When the game vehicle finally arrived, we had a wonderful day exploring the bush and sighting of animals! It was a wonderful, quality family trip! Last point of contention was that on the morning of our departure the cleaners arrived at 8:30 am, even though departure is scheduled for 11 am, so it was difficult to pack up with them in and around the kitchen, which resulted in us leaving valuables behind and having to turn around to come back to collect same. Honestly, if those factors could be taken into consideration, we would definitely be back because this home has great potential! Thank you for our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Dear Nichole,
Thank you for your valued feedback we will work to improve to ensure a more enjoyable experience in the future.
Kind regards,
Lynette

Gecko Lodge and Cottage
Chris V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Dit is beslis die geld werd. Die plek is effens verwaarloos en het beslis onderhoud nodig. Het reeds vir Lynette terugvoer gegee. Potensiële besoekers moet net bewus wees dat die pad na Gecko Lodge op die stadium nie geskik is vir 'n normale motor nie. Ry liewer met 'n bakkie of SUV. Verder 'n baie lekker plek om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M
Saam met vriende

Clean and wonderful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Thank you Kate. We hope to see you again in the near future

Gecko Lodge and Cottage
Yolandie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie S
Gesin met klein kinders

Mooi plek, maar kort aandag en trappe is moeilik vir kinders.

Mooi plek, maar daar is trappe wat baie wankelrig is en dit moeilik maak met kinders of ouer mense. Nie al die kamers het waaiers nie en die wat het werk nie goed nie. Dis baie warm en die muskiete vreet jou op. Mens kan ook nie deure oop los nie agv die apies. Die loft met 2 enkelbeddens het nie 'n waaier of 'n plug om 'n waaier in te plug nie en die vensters kan nie oop nie. Die slaapbank staan buite so kan nie getel word as nog slaapplek vir kinders nie. Die stortdrein in een van die kamers was geblok. Ons het gereël vir skoonmaakdienste teen R250 per dag, maar moes ook betaal vir die Sondag toe ons reeds uitgeklok het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Sal bietjie gaan loer na die items gelys en seker maak alles is 100%. Die dame wat Saterdag die huis gediens het het laat weet dat julle twee dienste wou he. Die huis word gediens na die gaste vertrek behalwe as die gaste vra vir extra dienste gedurende verblyf. Jammer miskien moes ons meer duidelikheid gegee het vooraf.

Gecko Lodge and Cottage
San-mari V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari V
Saam met vriende

We had an awesome time at Gecko Lodge and Cottage!

We had an awesome time this past weekend. The facilities, bedrooms, view and service was just perfect. We will definitely go back in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge and Cottage se terugvoer

Thank you so much San Mari. Appreciate your feedback and would love to welcome you back in the near future. Kind regards Lynette

Gecko Lodge and Cottage
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqe1IV2MTFPfkdkJn4wtMIdXYtOfDJ8oDHI9wAyhuyIsVJ2GH5F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14) 16 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0840 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.811669725769 28.102917458747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem