Karoo Manor Guest House and Restaurant
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Manor Guest House and Restaurant is in Richmond, nie ver van die N1 af nie, en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë. Dié bestemming het 'n ouwêreldse bekoring en is ideaal vir gesinne of vriende wat reis of uit die stad wil ontsnap.
Daar is 6 kamers. Die 3 Deluxe Dubbelkamers bied slaapplek aan 2 gaste en is in die hoofkompleks met die restaurant, tuine en veilige parkeerarea. Die 3 Gesinskamers bied slaapplek aan 3 tot 4 gaste en is in die Anneks oorkant die pad van die hoofkompleks.
Die dubbelkamers is nie selfsorg nie, maar die Gesinskamers het 'n selfsorgopsie en gaste kan die gelisensieerde restaurant besoek. Die Gesinskamers in die Anneks het braaigeriewe.
Al die kamers het lugversorging, plafonwaaiers en en suite-badkamers. Daar is nie TV's nie, maar wel gratis WiFi.
Die perseel is veilig en is omhein. Daar is veilige parkeerplek en 'n tuin, asook sekuriteitskameras.
Karoo Manor Guest House and Restaurant het 'n ten volle gelisensieerde a la carte restaurant in 'n erfenisgebou op die perseel vir gaste se eetgerief. Daar is ook 'n privaat kroeg. Die restaurant is sewe dae per week oop.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 183
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Manor Guest House and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Richmond Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom