Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Manor Guest House and Restaurant

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Manor Guest House and Restaurant is in Richmond, nie ver van die N1 af nie, en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë. Dié bestemming het 'n ouwêreldse bekoring en is ideaal vir gesinne of vriende wat reis of uit die stad wil ontsnap.

Daar is 6 kamers. Die 3 Deluxe Dubbelkamers bied slaapplek aan 2 gaste en is in die hoofkompleks met die restaurant, tuine en veilige parkeerarea. Die 3 Gesinskamers bied slaapplek aan 3 tot 4 gaste en is in die Anneks oorkant die pad van die hoofkompleks.

Die dubbelkamers is nie selfsorg nie, maar die Gesinskamers het 'n selfsorgopsie en gaste kan die gelisensieerde restaurant besoek. Die Anneks het braaigeriewe.

Al die kamers het lugversorging, plafonwaaiers en en suite-badkamers. Daar is nie TV's nie, maar wel gratis WiFi.

Die perseel is veilig en is omhein. Daar is veilige parkeerplek en 'n tuin, asook sekuriteitskameras. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Karoo Manor Guest House and Restaurant het 'n ten volle gelisensieerde a la carte restaurant in 'n erfenisgebou op die perseel vir gaste se eetgerief. Daar is ook 'n privaat kroeg. Die restaurant is sewe dae per week oop.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 181 resensies vir Karoo Manor Guest House and Restaurant
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Jaar gelys 3

Ligging

  • Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Manor Guest House and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7cbd38fce7051e4c942447a1e7548e131d6453589ac14cbb09ca34a0b66ef61fc10786b852bc235324a903a16f50e768105?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 141 Pienaar Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -31.414039369081 23.947539925575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem