Paters Haven BnB & Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 134
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Chris O - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekke rustig. Lang ente op die strand geloop.
Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Amanda
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit word waardeer.
Michael
Carol H - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect spot, will definitely return.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Carol,
Thank you for your positive response.
Kind regards
Lynnette D - Feb 2024
Algehele gradering
Het dit vreeslik geniet. Baie dankie.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Lynette,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Ongelukkig het ons nie beheer oor die weer nie.
Groete
Paters Haven
Leon H - Jan 2024
Algehele gradering
Geen probleem.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Leon,
Ek is bly dat jou besoek lekker was.
Groete,
Paters Haven
Lesdigo B - Des 2023
Algehele gradering
Lekke verblyf met see uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Lesdigo
Ek is bly dat jy die rustigheid kon geniet
Groete
Deborah N - Nov 2023
Algehele gradering
Heaven on earth.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dear Mrs Nienaber
I am surprised by your opening comment
You forgot to mention that you had a complete apartment to yourselves for two nights .
You also forgot to mention that during load shedding by Eskom, you merely have to switch on any number of lights which are automatically recharged to allow you not to fumble in the dark, there is a four-plate gas stove, the geyser is a solar tube based for hot water and your only real discomfort may be the fact that the Wifi and television are offline.
Given that the average load shedding is 2 hours per day then I apologise that you chose to arrive at that particular time to have to endure load shedding.
Further - given the fact that all the facilities are pointed out to guests on arrival I think your assessment of value for money is somewhat misplaced
Thank you for visiting anyway
Michael
Marlene H - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful gem in Paternoster.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Marlene
Thank you for your positive review
We are happy that you enjoyed your stay at our humble offering
Regards
Michael and Marlene
Jared C - Sep 2023
Algehele gradering
Great host, good value and ideally located within walking distance of the beach.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Jared,
Thank you for your kind and uplifting comments
It is much appreciated to hear from happy guests
Regards
Michael and Marlene
PATERS HAVEN
Isabel M - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Goed ingerigte eenheid. Lieflike uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Isabel
Dankie vir jou kommentaar.
Groete
Michael
Hanlie D - Aug 2023
Algehele gradering
Ek en my skoonsuster het vir 1 aand oornag in die oornagkamer.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hanlie,
Dankie vir die kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet, kom kuier weer.
Marlene en Michael
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Was netjies, skoon en gerieflik met alle toebehore beskikbaar.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Johan
Dankie dat ons aan julle behoeftes kon voldoen
Elektriese komberse kan net moeilikheid wees in vandag se tye
Groete
Michael
Hermien S - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was meestal lekker gewees maar die eienaars van die gastehuis was baie ongeskik teenoor ons gewees.
Lees meerPaters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hermien
Ek is jammer dat u so n lang en onakurate relaas moes skryf oor u ervaring tov 'n aspek van u verblyf .
A .U het bespreek en betaal vir twee persone in die self sorg eenheid. U het vooraf geen melding gemaak daarvan dat u 'n spesifieke behoefte gehad hetr tov die bed / beddens of tweede kamer nie .
A.1 U het aanvaar dat ek sou 'n koningsgroote bed en twee enkel beddens opmaak vir twee persone waar u net bespreek en betaal het net vir twee persone . Waarom sal ek ekstra beddens opmaak vir geen rede nie ?
B . U noem dat ek uiters ongeskik was teenoor u toe u die saak opper die volgende dag .
B.1 Ek het u bloot pertinent gevra of u die epos bevestiging van die bespreking vanaf my nie gelees het nie - 'n epos wat u aanvanklik beweer u nie ontvang het nie maar tog aan u gestuur is .Die punt van die epos is om verdere bevestiging van die detail van die bespreeking wat u gemaak het duidelik te maak .
C. U noem van handdoeke vir die tweede badkamer . Watter tweede badkamer?
C.1 - daar is wel 'n tweede toilet en wasbak op grond vlak wat 'n afdroog lappie het
D. U noem van die prys verskille tussen die eenhede -
D.1 Daar is bed en ontbyt eenhede wat net twee persone elk slaap met vasgestelde pryse
Daar is die self sorg eenheid wat tot vier persone kan slaap maar die prys wissel of daar 2 , 3 of 4 persone daar gaan slaap.
Belangrik om op te let - op die bespreking vorm is daar plek om aan te dui hoe die bedden verkies word
E . Daar is nie plek in die bedryf om ongeskik te wees nie maar daar moet bly by die feite en nie werk met veronderstellings nie
My raad aan u - in die toekoms laat weet u potentiele gasheer wat u behoeftes is vooraf dan sal misvertande vermy word
Sterkte vir u en u moeder
Marlene Anderson
Marize C - Des 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, maar ons was teleurgesteld met die see-uitsig. Ook is ons nie gesê oor die baie trappe na ons kamer nie.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Marize,
Ek is bly dat jy noem dat jou besoek heerlik was maar net die volgende punte, ons web inligting en beskrywings is baie volledig. Om verwarring te vermy, u het 'n bed en ontbyt eenheid bespreek en daar word spesifiek genoem dat die see-uitsig vanaf die ontbyt tafel is. Dit noem ook dat daar wel trappe is en ook dat daar 'n braai fasiliteit is. Daar is groot borde waarop u die vleis kan eet.
Ek wens u sterkte toe met die knie vervanging, maar glo met oefening sal dit gou herstel.
Groete
Michael
Jason H - Nov 2022
Algehele gradering
Very enjoyable, relaxing and a home from home.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Jason, thank you for your kind review comments. We look forward to hosting you and your family again in future. Kind regards,
Marlene and Michael Anderson
PATERS HAVEN
Barbie B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gasvrou. Het 'n goeie nagrus gehad en die vars warm brood vir ontbyt was 'n treffer.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dit is so lekker om te hoor dat u verblyf oornag vir u positief verloop het
Die vars gebakte brood bly lekker vir almal
Baie vriendelike groete
Marlene
Lizet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese, knus woonstel. Ontbythoek het 'n mooi see-uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Lizet,
Ek is bly jou verblyf was vir jou aangenaam. Kom kuier gerus weer.
Marlene
Lynette C - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Lynette
Thank you for the positive response and yes, please send your friends over.
Kind regards
Michael
Deon M - Sep 2022
Algehele gradering
Everything is very good.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie Deon.
Ons is bly dat julle tevrede was met alles\.
Kom kuier weer.
Marlene en Michael
Thys S - Sep 2022
Algehele gradering
Weer besoek werd.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Thys
Baie dankie vir jou positiewe opmerkings. Dit word waardeer.
Besoek ons gerus as julle hierlangs kom kuier.
Michael en Marlene.
Madeleine C - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Madeleine,
Dankie vir jou positiewe opmekings.
Kom kuier gerus weer.
Marlene
Selma V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, mooi uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Selma
Dankie vir jou positiewe boodskap -ons waardeer dit as gaste vir ons sulke lekker terugvoering deurgee
Kom kuier weer
Michael en Marlene
Richard K - Aug 2022
Algehele gradering
Overnight business stay, was hoping to make more use of the stay, but sadly couldn't.
Emile S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Emile,
Dankie vir die vriendelike woorde
Ons hoop julle het lekker ontspan en vertrou dat ons julle weer sal sien
Groete,
Michael en Marlene
Carlin K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese verblyf, vir 2 persone, vir 'n korttermynkuier. Die varsgebakte brood, was heerlik!
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Carlin
Jou positiewe opmerkings word baie waardeer
Kom kuier weer
Marlene
Stephanie K - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely room with a beautiful view.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Thank you for the kind review.
Hope that you will visit again.
Kind regards,
Michael and Marlene
Claude J - Feb 2022
Algehele gradering
Sien onder.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Geagte Meneer Jarrad
Ek sien volgens u terugvoering dat u waarskynlik 'n baie onaangename verblyf die aand ervaar het. Daarvoor is ons jammer.
Ek noem die volgende: U voertuig kan of in die oprit parkeer word of andersins voor u wooneenheid. Die afgelope tien jaar het ons nog geen insident gehad waar daar met motors gepeuter word nie. Ek sien dat u vir ons 'n een ster gegee het vir sekuriteit. Daar is wel op rekord dat ons hele vissersdorp die afgelope agt maande ook byna geen kriminele aktiwiteit was nie. U kon dus eintlik daaroor ontspan, U was veilig.
Daar is aan u genoem dat indien die groot Tv 'n probleem sou ondervind dat u bloot die knoppie moes druk op die kleiner Tv dan sou u verder daarop kon vermaak wees. Die onderdeel vir die groot Tv is nog op pad vanaf die buiteland en die kleiner Tv werk steeds - sonder 'n probleem .
Sover die saak dat u u geld sou wou terugvra, ek is spyt dat u nie gevra het nie, dan sou ons moontlik al u bekommernisse kon daar en dan aanspreek en nie twee maande na u besoek nie.
Sterkte vir u.
Michael
Almero D - Jan 2022
Algehele gradering
Ruim en netjies met mooi uitsigte oor Paternoster en die see.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankievir jou boodskap
Kom kuier gerus weer
Michael and Marlene
Zelda B - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Zelda
Your review is heartwarming. Thank you, your comments are most welcome and we hope to see you again.
Paters Haven
Suritha G - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig van stoep.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Surita
Dankie vir jou kommentaar oor Paters Haven.
Oor sekuriteit sal ek graag wil noem dat ons hele dorp in die afgelope vyf maande geen insidente of kriminele aktiwiteit ervaar het danksy werk wat deur plaaslike mense uitgevoer is in samewerking met die buurtwag .
Ons het ons dorp teruggeneem en ons gaste kan gerus wees . Ek wil my verstout deur te se ek glo dit is van die veiligste dorpe in ons land
Groete
Michael
PATERS HAVEN
Tashwill F - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Ek is bly dat jy jou kort vakansie hier geniet het.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Kom kuier weer.
Koos O - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap in die mooi plek.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Koos
Dankie vir jou opmerkings
Groete
Michael
Michelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Thank you for your kind review - It is always encouraging to hear positive feedback about our humble offering to visitors.
Robert C - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely apartment in an excellent location.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Robert
With such a glowing review you humble us
Thank you
Michael and Marlene
Minette L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig vanaf balkonne - baie naby aand die see.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar
Ja - ons het ons eie klein snoesige wêreld hier - ver van die lawaai.
Kom kuier weer
Anja W - Jul 2021
Algehele gradering
Paters Haven bied die ideale balans tussen professionele toerismefasiliteite en hartlike gasvryheid.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Die kommentaar van jou word baie waardeer. Ons is bly dat julle die besoek geniet het - kom kuier gerus weer!
Caroline H - Mei 2021
Algehele gradering
Friendly, helpful hosts, comfortable bed, excellent shower and overall a great place to stay!
Lees meerPaters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Caroline
Thank you for your kind review.
You are welcome to visit again.
Kind regards
Marlene
Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar
Kom kuier weer
Marlene
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Mias V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik. Ek het die ontbyt baie geniet, sal enige tyd weer kom.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Ronnie,
Dit was lekker om julle hier te he en ons hoop julle kom kuier weer.
Groete en dankie vir die mooi boodskap,
Marlene.
Dirk L - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, net gasvryheid ondervind.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Dirk
Ja dit is vir ons belangrik dat gaste gemaklik is maar gasvryheid moet bo op die agenda wees. Kom kuier weer, en gebruik een van die ander eenhede.
Groete
Marlene
Fanie S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie vir die kommentaar, ons poog om bietjie meer as net verblyf aan te bied.
Kom kuier weer.
Marlene
Marieke S - Des 2020
Algehele gradering
Die blyplek is mooi, met pragtige uitsig oor die see vanuit die hoofslaapkamer en die diens was vriendelik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie Marieke.
Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons glo die panoramiese see uitsig is die beste in ons dorp en ons deel dit graag met gaste.
Kom kuier weer.
Marlene
Cobus M - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Ella C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gawe mense. Plek skoon en toeganklik. Heerlik geslaap en ontbyt.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Ella
Bly om te hoor dat julle dit geniet het, maak weer so vir 'n wegbreek tydjie, al is ons omtrent in buurdorpe.
Groete
Marlene
Henk L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker met 'n mooi uitsig oor die see.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Henk
Dankie vir jou positiewe openings kommentaar asook jou besonder goeie gradering van die verskillende aspekte van die eiendom.
Trappe bly maar 'n kwessie vir gaste, maar sover die veilige parkering aangaan - Paternoster is 'n vissersdorp - informeel tog besonder veilig veral ten opsigte van voertuie. Soos ek vir jou genoem het met aankoms, jy is vry om in die oprit te parkeer maar dit bly baie meer gerieflik om voor die perseel in die straat te parkeer. Terloops ons het nog geen insident nog gehad in die afgelope nege jaar nie en jy sou ook opmerk dat daar byna geen toesluit parkering in die dorp is nie.
Baie dankie vir jou kuier en hopelik sal jy weer in die toekoms hier aankom.
Groete, Michael en Marlene.
John M - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable and well equipped. Friendly owner. We had a restful night.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi John,
Thank you for the review. It is a pity you only stayed for the one night - we always suggest guests use as a base and venture out every day to explore the district - lots of advantages but perhaps next time.
Regards,
Marlene
Ben S - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Ben
Dit is so dat daar nie toesluit voertuig parkeering is nie ... en ook nie juis in die hele vissers dorp vn Paternoster nie.
Ons het in amper tien jaar ook nog geen insidente op ons perseel beleef nie
Dankie vir die positiewe kommentaar
Groete
Michael
Chrisna H - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye verblyf.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Chrisna,
Dankie vir jou mooi en positiewe boodskap kom kuier gerus weer in blomtyd.
Groete,
Marlene
Francois D - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Francois
Dit was lekker om aangename gaste soos julle hier te hê vir die week.
Dankie vir die positiewe terugvoering en sterkte weer daar by julle werk.
Groete
Michael en Marlene
Hanlie R - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike gesinsverblyf met luukse kamers en pragtige omgewing!
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Hanlie
Dit was nou 'n lekker boodskap om te lees.
Dankie vir julle kuier en nogmals dankie vir jou positiewe boodskap.
Baie groete
Marlene
Liesl O - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf aan pragtige Weskus.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Liesl
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete
Marlene
Willie V - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename, vriendelike, veilige verblyf.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie Willie
Dit is die tipe resensie wat ons laat weet ons doen dieregte ding vir ons gaste
Dankie vir jou positiewe bydrae
Groete en kom kuier weer
Marlene
Mara D - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met lieflike uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Mara,
Dankie vir jou opmerkings, ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer
Groete,
Marlene
Hilton B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustyd kry jy by Paters Haven.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Hilton,
Thank you for the kind review, it's appreciated. Yes, we do a continental breakfast and it always surprises me to see how few people actually note this when they make the booking. This type of breakfast, with the three cereals, yoghurts, fruit selection and fresh bread, fruit juice and choice of teas or coffee seems to suit most guests' needs.
Kind regards,
Michael
Hannelie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Beste Hannelie,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Hoop jy sal weer eendag kom kuier.
Groete aan die familie,
Michael en Marlene
Jacques E - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfy and cool view.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dear Jacques,
Thank you for your kind review. It is appreciated.
Regards,
Marlene
Lisa L - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie skoon en netjies.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Lisa,
Dankie vir jou positiewe kommentaar - ons waardeer dit.
Kom kuier gerus weer.
Marlene
Sean D - Feb 2019
Algehele gradering
Kommervry.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Sean,
Ek is bly julle het lekker gebly en dat jy bietjie kon ontspan in die deel van ons dorp. Bekbaai bo!
Groete,
Michael
Madeleine B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig met 'n fantasies uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Madeleine,
Ons is bly dat julle dit geniet het en dankie vir die mooi boodskap.
Groete,
Michael en Marlene
Johan C - Des 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig en netjies.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Johan,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek weet nie waar jy die inligting oor die gradering gevind het nie en dat jy voel ons grens so aan 5 ster maar die werklikheid is dat ons nie so 'n gradering tans het nie. Ek sal gerus na die eetgerei kyk.
Groete,
Michael
Andre G - Nov 2018
Algehele gradering
Stil en rustig, met 'n lieflike see-uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir jou vleiende kommentaar, ons waardeer dit.
Groete,
Michael
Kobus V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Kobus
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons poog om vir ons gaste skoon, rustige en veilige rusplek huisvestig aan te bied en is dan bly as dit wel goed uitwerk
Sterkte vir die nuwe jaar.
Michael
Fanie F - Sep 2018
Algehele gradering
Die eenheid is lekker sentraal geleë.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Fanie,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ek is bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete,
Michael
Isabel L - Sep 2018
Algehele gradering
Goed geleë en vriendelike ontvangs.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Isabel,
Dankie vir jou terugvoer.
Dit is ook so dat ons op alle advertensie besonderhede wel aandui dat die slaapkamers met trappe bereik word. Ek glo ook dat jy sal saamstem dat die besonderse uitsig jou wel beloon wanneer jy bo is met die dertien trappe.
Baie groete,
Michael
Colleen S - Aug 2018
Algehele gradering
A lovely clean place to stay, will come again.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Colleen,
Thanks for your positive response and we would welcome you back in future.
Kind regards,
Marlene
Karin H - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Karin,
Baie dankie, ons is bly julle kon dit geniet
Kom kuier weer,
Marlene
Shanon M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Shanon
Ek is bly jy was gemaklik en moontlik bietjie kon ontspan.
Kom kuier gerus weer.
Baie groete
Marlene
Frederick S - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Frederick
Dankie vir jou kort, maar kragtige nota.
Sterkte
Marlene
Sulette A - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf het ten volle aan ons verwagtings voldoen.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Sulette,
Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoer.
Ons waardeer jou kommentare.
Groete
Marlene
Henriette T - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker knus plekkie.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Beste Henriette,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Groete,
Marlene
Mieke T - Apr 2018
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam en gerieflik.
Baie goeie ontvangs en die kamer is baie lekker en gemaklike beddens. Ek sou 'n voller ontbyt verkies het, aangesien 'n Kontinentale ontbyt nie gewoonlik die enigste keuse is nie. Engelse ontbyt, veral in Suid-Afrika, sou verkieslik gewees het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dear Mieke
Thank you for the positive comments.
Regarding a copious breakfast - we advertise the fact that we provide a continental breakfast, not an English breakfast. Most guests claim that it is most suitable after indulging on their dinner the night before in the fancy gourmet restaurants and appreciate the wide choice of items including : choice of at least four different fresh fruits , three types of cereal , fruit juice , dates, cheese and three different jams for the freshly baked bread or fresh bran muffin and toast - rounded off with a pot of tea or a plunger full of fresh coffee.
Kind regards,
Michael
Shaun V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek sal dit nie weer doen met so min dae nie. Die verblyf was baie lekker en ook daar is so baie om te sien en te doen.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Shaun,
Jou kommentaar word opreg waardeer.
Kom kuier gerus weer - met meer tyd op hande.
Groete daar ver.
Marlene
Piet K - Mrt 2018
Algehele gradering
Een heerlijk verblijf vlak bij het strand.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Piet en Wille,
Dankie vir julle kommentaar en dit is vir ons aangenaam om gaste te ontvang wat al Bekbaai en Paternoster se aanbiedinge te geniet. Hopelik sal julle weer die ander eetplekke ook kom ondersteun
Groete
Marlene
Frans S - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend - great.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Beste Frans,
Baie dankie vir jou positiewe opmerkings, jy is enige tyd weer welkom hier.
Groete,
Paters Haven
Louis J - Feb 2018
Algehele gradering
Regtig asemrowend.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Marlene
Riaan J - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Beste Riaan,
Ek is bly julle het dit geniet, dit is altyd lekker as gaste vir ons mooi terugvoering deurgee. Paternoster en Paters Haven is bedoel vir absolute ontspanning.
Sien julle hopelik weer.
Groete,
Michael
Ronmari V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Beste Ronmari,
Dit is lekker om the hoor dat julle die geriewe positief ervaar het en ek is bly dat julle dit aangenaam gevind het. Kom maak gerus weer 'n draai by ons.
Groete,
Marlene
Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Netjiese plek om oor te bly.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Ronmari,
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Maak gerus weer 'n draai en geniet van ons ander verblyf ook
Groete
Marlene
Jannie B - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam en baie vriendelike behandeling.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Jannie,
Dankie vir jou terugvoering
Groete
Michael
Peter V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel en baie goed toegerus.
Renier B - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie Renier
Ons stem saam dat alle ernstige pogings aangewend moet word om kosbare water te bespaar. Vir die rede het ons die afgelope paar maande net grys water, waar moontlik, op sekere plante gebruik. Ons doen ook moeite om mense bewus te maak van die tekort in ons dorpie, deur mense vooraf die regte rigting te wys vir die warm water om vermorsing te voorkom.
Ek is bly julle het dit hier geniet en dankie vir jou voorstelle
Groete
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Hermine A - Jan 2017
Algehele gradering
Most hospitable hosts.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Thank you for your kind message
You came from so far and we can only try to make you comfortable and allow you to feel at home
Your visit is appreciated
Marlene
Colette B - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Collette
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was lekker om julle hier te he as gaste en ons hoop dat julle as familie tog bietjie ontspan het. Ook bly dat die geriewe en die uitsig vir julle aanvaarbaar en aangenaam was . Sterkte vir die nuwe jaar
Michael en Marlene
PATERS HAVEN
Cynthia F - Des 2016
Algehele gradering
Het heerlik gekuier. Die ontbyt was 'n groot bederf elke oggend. Die akkommodasie was gerieflik.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Cynthia
Ons is bly dit was vir julle lekker
Ons is ook bly die ligte ontbyt het jou smaak geval
Groete uit Paternoster
PATERS HAVEN
Adri B - Sep 2016
Algehele gradering
Paters Haven is a tasteful, comfortable, fully equipped self catering accommodation with a beautiful view of both the sea and the surrounding fynbos.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Adri,
Thank you for your positive comments.
We certainly hope that you enjoyed your trip and that we see you next year.
Regards to all.
Marlene
Jako T - Jul 2016
Algehele gradering
Ek sal definitief hierdie wonderlike B&B aanbeveel!
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Ek is dankbaar vir jou positiewe kommentaar en sien uit om na julle volgende langer besoek
Groete
Marlene
Deon D - Jun 2016
Algehele gradering
Self Catering Unit definitief nie vir 4 volwasse persone nie.
Lees meerPaters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Geagte Deon
Ek is jammer om te verneem dat jou ervaring van verblyf by ons so teleurstellend was. Ons waardeer jou kommentaar maar verwys graag na die volgende punte: Paternoster is 'n vissersdorp met 'n relatiewe klein gemeenskap en dus vind ons van tyd tot tyd dat besoekers vanaf stede hulself geïntimideer voel wanneer ons nie hoe omheinings en elektriese afskrikmiddels om ons erwe het nie, asook dat daar nie 'n groot behoefte is om voertuie onder slot en grendel toe te sluit nie.
Ek moet bieg en noem dat die terme "belaglik trappe" - "pynlik klein" tweede slaapkamer -"super ekonomies " water temperatuur " - vir my vreemd klink. Sover die feit dat daar nie voldoende warm water is vir vier persone nie, moet ek noem dat daar inteendeel twee waterverwarmers is wat in series gekoppel is - maar dan is die vraag - hoe lank stort mens. Laastens wil ek tog noem dat alhoewel daar 'n buite- en binne-kaggel is, is daar ook 'n elektriese verwarmer in een van die kaste. Heeltemal korrek - daar is glad nie 'n elektriese kombers nie. Ek dank u nietemin vir u insette.
Michael
Theresa V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar
Dit is so dat elke kamer sy eie fotos het , maar dit kan seker verwarrend wees met so baie inligting op 'n blad
Groete vanuit Paternoster
Marlene
Ilonka C - Mrt 2016
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend!
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar - ons waardeer dit baie . Ons hoop dat dit verder met julle goed gegaan het en dankie vir jou voedingswaarde - ons het vir julle geniet
Groete
Marlene
Annare S - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Annare
Dankie vir jou positiewe kommentaar
Ek is bly julle het jul kort vakansie geniet
Groete
Marlene
Elize B - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig met baie vriendelike en goeie diens.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Ons is bly dat jy jou kort verblyf hier geniet het.
Dankie vir die mooi en positiewe opmerkings.
Groete
Marlene.
Linda A - Feb 2016
Algehele gradering
Relaxing!
Peet S - Okt 2015
Algehele gradering
Baie tevrede met die fasiteit en die eienaars.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons geniet ons gaste se geselskap en hoop altyd om jul verblyf aangenaam te maak.
Bobby G - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop julle kom kuier weer!
Groete,
Marlene
Walter H - Sep 2015
Algehele gradering
Most enjoyable stay.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. Please tell your friends about our unique village.
Jo A - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker plek, goeie advies en inligting van eienaar.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Hi Jo,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering - altyd lekker om sulke gaste te ontvang.
Hoop om julle weer te sien .
Groete Marlene
Rensia C - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies... alles wat jy sou benodig is beskikbaar.
Monty L - Jun 2015
Algehele gradering
Uiters rustig en genotvol.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie vir die terugvoering .
Ons het maar 'n klein, rustige dorpie maar jy sal maar weer moet kom kuier om verder te geniet
Groete aan julle
Theuns K - Mei 2015
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir kort verblyf.
Gillian P - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderful hospitality, comfortable beds, great views.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Thank you for your kind review
Regards
Desire O - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die uitsig is pragtig.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie vir die kompliment - en ja - die uitsig betower my nog steeds elke dag wat ek hier woon
Groete
Madri D - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlike mense met 'n pragtige plek.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Dankie -dit is mos waarvoor mens vakansie neem . Ek is bly dit was vir julle aangenaam
Groete
Jozua J - Des 2014
Algehele gradering
Aangenaam en lekke!
Archie J - Nov 2014
Algehele gradering
The accommodation was neat and clean. We enjoyed our stay.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Thank you for your feedback and for staying with Paters Haven.
Albert V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en baie gemaklik gewees.
Paters Haven BnB & Self-Catering se terugvoer
Beste Albert,
Baie dankie dat julle kom kuier het. Kom kuier gerus weer.
Elmarie B - Okt 2014
Algehele gradering
Netjiese en skoon plek met 'n wonderlike uitsig.
Schalk C - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
John L - Sep 2014
Algehele gradering
A pleasant stay.
Liesel N - Sep 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Louise V - Aug 2014
Algehele gradering
Die groot Weskus-visbedryf was vir ons 'n belewenis.
Raoul V - Jul 2014
Algehele gradering
Wonderlike verblyf! Asemrowende sonsondergang!
Elisma G - Jun 2014
Algehele gradering
Bitter lekker! Sal volgende keer langer bly.
At V - Mrt 2014
Algehele gradering
As jy deur die Weskus gereis het, kom jy by die oase uit! Well done.
Hennie T - Mrt 2014
Algehele gradering
Was heerlik, dankie.
Neels M - Feb 2014
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry en waarde vir geld
Leonardo D - Feb 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Reon V - Jan 2014
Algehele gradering
Baie netjies en het dit geniet om daar oor te slaap.
Chris R - Jan 2014
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Mervan D - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker, fantasties, sal enige tyd weer dit doen.
Elriette J - Des 2013
Algehele gradering
Baie gasvry!
Annelise J - Nov 2013
Algehele gradering
Skoon en baie netjies!
Melanie B - Nov 2013
Algehele gradering
Lovely quiet area with a beautiful view.
Janet P - Okt 2013
Algehele gradering
Skoon akkommodasie en vriendelike diens!
Pierre P - Sep 2013
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Amanda L - Aug 2013
Algehele gradering
Skoon, ruim en gemaklik.
Daan J - Jul 2013
Algehele gradering
Lekker gebly.
Hein W - Jul 2013
Algehele gradering
Lekker gebly
Christine V - Jun 2013
Algehele gradering
Baie netjies en vars.
Engela V - Jun 2013
Algehele gradering
Lekker gebly
Dawie Du Plessis D - Mei 2013
Algehele gradering
Lekker gebly
Sheila T - Mei 2013
Algehele gradering
Very enjoyable and a lovely view of the sea.
Desray R - Feb 2013
Algehele gradering
We really enjoyed our stay - it was like visiting a friend.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 11