Paters Haven BnB & Self-Catering
Opsomming van Resensie
Pieter S - Jan 2021
Gemiddeld
Lekker en gemaklik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie vir die kommentaar, ons poog om bietjie meer as net verblyf aan te bied.
Kom kuier weer.
Marlene
Marieke S - Des 2020
Gemiddeld
Die blyplek is mooi, met pragtige uitsig oor die see vanuit die hoofslaapkamer en die diens was vriendelik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie Marieke.
Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons glo die panoramiese see uitsig is die beste in ons dorp en ons deel dit graag met gaste.
Kom kuier weer.
Marlene
Cobus M - Des 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Ella C - Nov 2020
Gemiddeld
Baie gawe mense. Plek skoon en toeganklik. Heerlik geslaap en ontbyt.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Ella
Bly om te hoor dat julle dit geniet het, maak weer so vir 'n wegbreek tydjie, al is ons omtrent in buurdorpe.
Groete
Marlene
Henk L - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker met 'n mooi uitsig oor die see.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Henk
Dankie vir jou positiewe openings kommentaar asook jou besonder goeie gradering van die verskillende aspekte van die eiendom.
Trappe bly maar 'n kwessie vir gaste, maar sover die veilige parkering aangaan - Paternoster is 'n vissersdorp - informeel tog besonder veilig veral ten opsigte van voertuie. Soos ek vir jou genoem het met aankoms, jy is vry om in die oprit te parkeer maar dit bly baie meer gerieflik om voor die perseel in die straat te parkeer. Terloops ons het nog geen insident nog gehad in die afgelope nege jaar nie en jy sou ook opmerk dat daar byna geen toesluit parkering in die dorp is nie.
Baie dankie vir jou kuier en hopelik sal jy weer in die toekoms hier aankom.
Groete, Michael en Marlene.
John M - Sep 2020
Gemiddeld
Very comfortable and well equipped. Friendly owner. We had a restful night.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi John,
Thank you for the review. It is a pity you only stayed for the one night - we always suggest guests use as a base and venture out every day to explore the district - lots of advantages but perhaps next time.
Regards,
Marlene
Ben S - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Ben
Dit is so dat daar nie toesluit voertuig parkeering is nie ... en ook nie juis in die hele vissers dorp vn Paternoster nie.
Ons het in amper tien jaar ook nog geen insidente op ons perseel beleef nie
Dankie vir die positiewe kommentaar
Groete
Michael
Chrisna H - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelike, gasvrye verblyf.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Chrisna,
Dankie vir jou mooi en positiewe boodskap kom kuier gerus weer in blomtyd.
Groete,
Marlene
Francois D - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was heerlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Francois
Dit was lekker om aangename gaste soos julle hier te hê vir die week.
Dankie vir die positiewe terugvoering en sterkte weer daar by julle werk.
Groete
Michael en Marlene
Hanlie R - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlike gesinsverblyf met luukse kamers en pragtige omgewing!
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Hanlie
Dit was nou 'n lekker boodskap om te lees.
Dankie vir julle kuier en nogmals dankie vir jou positiewe boodskap.
Baie groete
Marlene
Liesl O - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf aan pragtige Weskus.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Liesl
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete
Marlene
Willie V - Jul 2019
Gemiddeld
Aangename, vriendelike, veilige verblyf.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie Willie
Dit is die tipe resensie wat ons laat weet ons doen dieregte ding vir ons gaste
Dankie vir jou positiewe bydrae
Groete en kom kuier weer
Marlene
Mara D - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflike verblyf met lieflike uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Mara,
Dankie vir jou opmerkings, ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer
Groete,
Marlene
Hilton B - Apr 2019
Gemiddeld
Rustyd kry jy by Paters Haven.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Hilton,
Thank you for the kind review, it's appreciated. Yes, we do a continental breakfast and it always surprises me to see how few people actually note this when they make the booking. This type of breakfast, with the three cereals, yoghurts, fruit selection and fresh bread, fruit juice and choice of teas or coffee seems to suit most guests' needs.
Kind regards,
Michael
Hannelie V - Apr 2019
Gemiddeld
Baie skoon en gerieflik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Beste Hannelie,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Hoop jy sal weer eendag kom kuier.
Groete aan die familie,
Michael en Marlene
Jacques E - Apr 2019
Gemiddeld
Comfy and cool view.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dear Jacques,
Thank you for your kind review. It is appreciated.
Regards,
Marlene
Lisa L - Mrt 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en baie skoon en netjies.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Lisa,
Dankie vir jou positiewe kommentaar - ons waardeer dit.
Kom kuier gerus weer.
Marlene
Sean D - Mrt 2019
Gemiddeld
Kommervry.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Sean,
Ek is bly julle het lekker gebly en dat jy bietjie kon ontspan in die deel van ons dorp. Bekbaai bo!
Groete,
Michael
Madeleine B - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig met 'n fantasies uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Madeleine,
Ons is bly dat julle dit geniet het en dankie vir die mooi boodskap.
Groete,
Michael en Marlene
Johan C - Des 2018
Gemiddeld
Mooi uitsig en netjies.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Johan,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek weet nie waar jy die inligting oor die gradering gevind het nie en dat jy voel ons grens so aan 5 ster maar die werklikheid is dat ons nie so 'n gradering tans het nie. Ek sal gerus na die eetgerei kyk.
Groete,
Michael
Andre G - Nov 2018
Gemiddeld
Stil en rustig, met 'n lieflike see-uitsig.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir jou vleiende kommentaar, ons waardeer dit.
Groete,
Michael
Kobus V - Nov 2018
Gemiddeld
Rustig en netjies.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Kobus
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons poog om vir ons gaste skoon, rustige en veilige rusplek huisvestig aan te bied en is dan bly as dit wel goed uitwerk
Sterkte vir die nuwe jaar.
Michael
Fanie F - Sep 2018
Gemiddeld
Die eenheid is lekker sentraal geleë.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Fanie,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ek is bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete,
Michael
Isabel L - Sep 2018
Gemiddeld
Goed geleë en vriendelike ontvangs.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Isabel,
Dankie vir jou terugvoer.
Dit is ook so dat ons op alle advertensie besonderhede wel aandui dat die slaapkamers met trappe bereik word. Ek glo ook dat jy sal saamstem dat die besonderse uitsig jou wel beloon wanneer jy bo is met die dertien trappe.
Baie groete,
Michael
Colleen S - Sep 2018
Gemiddeld
A lovely clean place to stay, will come again.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Colleen,
Thanks for your positive response and we would welcome you back in future.
Kind regards,
Marlene
Karin H - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Karin,
Baie dankie, ons is bly julle kon dit geniet
Kom kuier weer,
Marlene
Shanon C - Jul 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Shanon
Ek is bly jy was gemaklik en moontlik bietjie kon ontspan.
Kom kuier gerus weer.
Baie groete
Marlene
Frederick S - Mei 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Frederick
Dankie vir jou kort, maar kragtige nota.
Sterkte
Marlene
Sulette A - Mei 2018
Gemiddeld
Verblyf het ten volle aan ons verwagtings voldoen.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Goeiedag Sulette,
Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoer.
Ons waardeer jou kommentare.
Groete
Marlene
Henriette T - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker knus plekkie.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Beste Henriette,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Groete,
Marlene
Mieke T - Apr 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en gerieflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very pleasant and comfortable.
Very nice reception and room very nice and comfortable beds. I would have preferred a more copious breakfast as continental breakfast usually not the only choice! English breakfast, especially in SA, is what I would have preferred.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dear Mieke
Thank you for the positive comments.
Regarding a copious breakfast - we advertise the fact that we provide a continental breakfast, not an English breakfast. Most guests claim that it is most suitable after indulging on their dinner the night before in the fancy gourmet restaurants and appreciate the wide choice of items including : choice of at least four different fresh fruits , three types of cereal , fruit juice , dates, cheese and three different jams for the freshly baked bread or fresh bran muffin and toast - rounded off with a pot of tea or a plunger full of fresh coffee.
Kind regards,
Michael
Shaun V - Mrt 2018
Gemiddeld
Ek sal dit nie weer doen met so min dae nie. Die verblyf was baie lekker en ook daar is so baie om te sien en te doen.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Shaun,
Jou kommentaar word opreg waardeer.
Kom kuier gerus weer - met meer tyd op hande.
Groete daar ver.
Marlene
Frans S - Mrt 2018
Gemiddeld
Asemrowend - great.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Beste Frans,
Baie dankie vir jou positiewe opmerkings, jy is enige tyd weer welkom hier.
Groete,
Paters Haven
Piet K - Mrt 2018
Gemiddeld
Een heerlijk verblijf vlak bij het strand.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Goeiedag Piet en Wille,
Dankie vir julle kommentaar en dit is vir ons aangenaam om gaste te ontvang wat al Bekbaai en Paternoster se aanbiedinge te geniet. Hopelik sal julle weer die ander eetplekke ook kom ondersteun
Groete
Marlene
Louis J - Mrt 2018
Gemiddeld
Regtig asemrowend.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Marlene
Riaan J - Des 2017
Gemiddeld
Rustig en ontspannend.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Beste Riaan,
Ek is bly julle het dit geniet, dit is altyd lekker as gaste vir ons mooi terugvoering deurgee. Paternoster en Paters Haven is bedoel vir absolute ontspanning.
Sien julle hopelik weer.
Groete,
Michael
Ronmari V - Des 2017
Gemiddeld
Baie rustig.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Beste Ronmari,
Dit is lekker om the hoor dat julle die geriewe positief ervaar het en ek is bly dat julle dit aangenaam gevind het. Kom maak gerus weer 'n draai by ons.
Groete,
Marlene
Alicia H - Nov 2017
Gemiddeld
Netjiese plek om oor te bly.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Goeiedag Ronmari,
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Maak gerus weer 'n draai en geniet van ons ander verblyf ook
Groete
Marlene
Jannie B - Sep 2017
Gemiddeld
Aangenaam en baie vriendelike behandeling.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Goeiedag Jannie,
Dankie vir jou terugvoering
Groete
Michael
Peter V - Aug 2017
Gemiddeld
Baie netjiese woonstel en baie goed toegerus.
Renier B - Mei 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie Renier
Ons stem saam dat alle ernstige pogings aangewend moet word om kosbare water te bespaar. Vir die rede het ons die afgelope paar maande net grys water, waar moontlik, op sekere plante gebruik. Ons doen ook moeite om mense bewus te maak van die tekort in ons dorpie, deur mense vooraf die regte rigting te wys vir die warm water om vermorsing te voorkom.
Ek is bly julle het dit hier geniet en dankie vir jou voorstelle
Groete
Hermine A - Feb 2017
Gemiddeld
Most hospitable hosts.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Thank you for your kind message
You came from so far and we can only try to make you comfortable and allow you to feel at home
Your visit is appreciated
Marlene
Cynthia F - Jan 2017
Gemiddeld
Het heerlik gekuier. Die ontbyt was 'n groot bederf elke oggend. Die akkommodasie was gerieflik.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Cynthia
Ons is bly dit was vir julle lekker
Ons is ook bly die ligte ontbyt het jou smaak geval
Groete uit Paternoster
PATERS HAVEN
Colette B - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Collette
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was lekker om julle hier te he as gaste en ons hoop dat julle as familie tog bietjie ontspan het. Ook bly dat die geriewe en die uitsig vir julle aanvaarbaar en aangenaam was . Sterkte vir die nuwe jaar
Michael en Marlene
PATERS HAVEN
Adri B - Sep 2016
Gemiddeld
Paters Haven is a tasteful, comfortable, fully equipped self catering accommodation with a beautiful view of both the sea and the surrounding fynbos.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Adri,
Thank you for your positive comments.
We certainly hope that you enjoyed your trip and that we see you next year.
Regards to all.
Marlene
Jako T - Jul 2016
Gemiddeld
Ek sal definitief hierdie wonderlike B&B aanbeveel!
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Ek is dankbaar vir jou positiewe kommentaar en sien uit om na julle volgende langer besoek
Groete
Marlene
Deon D - Jun 2016
Gemiddeld
Self Catering Unit definitief nie vir 4 volwasse persone nie.
Lees meerPaters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Geagte Deon
Ek is jammer om te verneem dat jou ervaring van verblyf by ons so teleurstellend was. Ons waardeer jou kommentaar maar verwys graag na die volgende punte: Paternoster is 'n vissersdorp met 'n relatiewe klein gemeenskap en dus vind ons van tyd tot tyd dat besoekers vanaf stede hulself geïntimideer voel wanneer ons nie hoe omheinings en elektriese afskrikmiddels om ons erwe het nie, asook dat daar nie 'n groot behoefte is om voertuie onder slot en grendel toe te sluit nie.
Ek moet bieg en noem dat die terme "belaglik trappe" - "pynlik klein" tweede slaapkamer -"super ekonomies " water temperatuur " - vir my vreemd klink. Sover die feit dat daar nie voldoende warm water is vir vier persone nie, moet ek noem dat daar inteendeel twee waterverwarmers is wat in series gekoppel is - maar dan is die vraag - hoe lank stort mens. Laastens wil ek tog noem dat alhoewel daar 'n buite- en binne-kaggel is, is daar ook 'n elektriese verwarmer in een van die kaste. Heeltemal korrek - daar is glad nie 'n elektriese kombers nie. Ek dank u nietemin vir u insette.
Michael
Theresa V - Mei 2016
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar
Dit is so dat elke kamer sy eie fotos het , maar dit kan seker verwarrend wees met so baie inligting op 'n blad
Groete vanuit Paternoster
Marlene
Ilonka C - Mrt 2016
Gemiddeld
Die verblyf was uitstekend!
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie vir jou kommentaar - ons waardeer dit baie . Ons hoop dat dit verder met julle goed gegaan het en dankie vir jou voedingswaarde - ons het vir julle geniet
Groete
Marlene
Annare S - Mrt 2016
Gemiddeld
Rustig en privaat.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Annare
Dankie vir jou positiewe kommentaar
Ek is bly julle het jul kort vakansie geniet
Groete
Marlene
Elize B - Mrt 2016
Gemiddeld
Heerlik en rustig met baie vriendelike en goeie diens.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Ons is bly dat jy jou kort verblyf hier geniet het.
Dankie vir die mooi en positiewe opmerkings.
Groete
Marlene.
Linda A - Feb 2016
Gemiddeld
Relaxing!
Walter H - Okt 2015
Gemiddeld
Most enjoyable stay.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. Please tell your friends about our unique village.
Peet S - Okt 2015
Gemiddeld
Baie tevrede met die fasiteit en die eienaars.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons geniet ons gaste se geselskap en hoop altyd om jul verblyf aangenaam te maak.
Bobby G - Okt 2015
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop julle kom kuier weer!
Groete,
Marlene
Jolandie A - Aug 2015
Gemiddeld
Lekker plek, goeie advies en inligting van eienaar.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Hi Jo,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering - altyd lekker om sulke gaste te ontvang.
Hoop om julle weer te sien .
Groete Marlene
Rensia C - Jun 2015
Gemiddeld
Baie netjies... alles wat jy sou benodig is beskikbaar.
Monty L - Jun 2015
Gemiddeld
Uiters rustig en genotvol.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie vir die terugvoering .
Ons het maar 'n klein, rustige dorpie maar jy sal maar weer moet kom kuier om verder te geniet
Groete aan julle
Theuns K - Mei 2015
Gemiddeld
Alles wat nodig is vir kort verblyf.
Gillian P - Mrt 2015
Gemiddeld
Wonderful hospitality, comfortable beds, great views.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Thank you for your kind review
Regards
Desire O - Feb 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Die uitsig is pragtig.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie vir die kompliment - en ja - die uitsig betower my nog steeds elke dag wat ek hier woon
Groete
Madri D - Jan 2015
Gemiddeld
Wonderlike mense met 'n pragtige plek.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Dankie -dit is mos waarvoor mens vakansie neem . Ek is bly dit was vir julle aangenaam
Groete
Jozua J - Des 2014
Gemiddeld
Aangenaam en lekke!
Archie J - Nov 2014
Gemiddeld
The accommodation was neat and clean. We enjoyed our stay.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Thank you for your feedback and for staying with Paters Haven.
Albert V - Nov 2014
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang en baie gemaklik gewees.
Paters Haven BnB & Self-Catering's terugvoer
Beste Albert,
Baie dankie dat julle kom kuier het. Kom kuier gerus weer.
Elmarie B - Okt 2014
Gemiddeld
Netjiese en skoon plek met 'n wonderlike uitsig.
Schalk C - Okt 2014
Gemiddeld
Uitstekend!
John L - Sep 2014
Gemiddeld
A pleasant stay.
Liesel N - Sep 2014
Gemiddeld
Lekker gebly!
Louise V - Aug 2014
Gemiddeld
Die groot Weskus-visbedryf was vir ons 'n belewenis.
Raoul V - Jul 2014
Gemiddeld
Wonderlike verblyf! Asemrowende sonsondergang!
Elisma G - Jun 2014
Gemiddeld
Bitter lekker! Sal volgende keer langer bly.
At V - Mrt 2014
Gemiddeld
As jy deur die Weskus gereis het, kom jy by die oase uit! Well done.
Neels M - Mrt 2014
Gemiddeld
Uitstekend, gasvry en waarde vir geld
Hennie T - Mrt 2014
Gemiddeld
Was heerlik, dankie.
Leonardo D - Feb 2014
Gemiddeld
Fantasties!
Reon V - Jan 2014
Gemiddeld
Baie netjies en het dit geniet om daar oor te slaap.
Elsabe R - Jan 2014
Gemiddeld
Lekker, dankie.
Mervan D - Des 2013
Gemiddeld
Baie lekker, fantasties, sal enige tyd weer dit doen.
Elriette J - Des 2013
Gemiddeld
Baie gasvry!
Annelise J - Des 2013
Gemiddeld
Skoon en baie netjies!
Melanie B - Nov 2013
Gemiddeld
Heerlike stil area met pragtige uitsig.
Janet P - Okt 2013
Gemiddeld
Skoon akkommodasie en vriendelike diens!
Pierre P - Sep 2013
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf.
Amanda D - Sep 2013
Gemiddeld
Skoon, ruim en gemaklik.
Daan J - Jul 2013
Gemiddeld
Lekker gebly.
Hein W - Jul 2013
Gemiddeld
Lekker gebly
Christine V - Jun 2013
Gemiddeld
Baie netjies en vars.
Engela V - Jun 2013
Gemiddeld
Lekker gebly
David Pierre D - Mei 2013
Gemiddeld
Lekker gebly
Sheila T - Mei 2013
Gemiddeld
Very enjoyable and a lovely view of the sea.
Desray R - Feb 2013
Gemiddeld
We really enjoyed our stay - it was like visiting a friend.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10