The Lillies Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 18A, Buitekantstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lillies Gastehuis is in Reitz in die Vrystaat geleë. Dit is 'n selfsorgkothuis wat keurig ingerig is en verblyf bied aan 4 mense.
Daar is 2 ruim slaapkamers wat elkeen in 'n elegante styl versier is. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n ruim sitkamer met 'n TV en DStv, en 'n eetarea. Dit word daagliks skoongemaak. Verder is daar ook braaigeriewe vir gaste.
Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir paartjies, vriende of sakereisigers. Die dorp se sakekern en verskeie restaurante is na aan Lillies geleë.
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plot 18A, Buitekantstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink The Lillies Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 18A, Buitekantstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom