The Lillies Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lillies Gastehuis is in Reitz in die Vrystaat geleë. Dit is 'n selfsorgkothuis wat keurig ingerig is en verblyf bied aan 4 mense.

Daar is 2 ruim slaapkamers wat elkeen in 'n elegante styl versier is. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n ruim sitkamer met 'n TV en DStv, en 'n eetarea. Dit word daagliks skoongemaak. Verder is daar ook braaigeriewe vir gaste.

Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir paartjies, vriende of sakereisigers. Die dorp se sakekern en verskeie restaurante is na aan Lillies geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lillies Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za