Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gariepdam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gariepdam akkommodasie
Bladsy 9 - 25 lekke plekke om te bly
Sunset Chalets is in die boonste woonbuurt van Colesberg geleë. Hierdie eiendom in privaat besit streef daarna om s...
Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg gele...
Hartklop Eer die Lewe is in Colesberg geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Gaste kan die Melodie- of Harmonie-eenh...
Skietberg Lodge is in Colesberg in die Noord-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers met slaapplek vir 31 ga...
Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal gel...
Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Ovist...
Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenhe...
Out of Africa is ’n privaat huis met 2 kamers, elk met sy eie ingang en veilige parkeerplek aan die voet van Skietb...
Chargo Merino Inn is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reis...
Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede w...