Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
Bladsy 9 - 886 lekke plekke om te bly
Perazim bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die geskiedkundige dorpie, Worcester. Die woon...
Prinspoort Klein Karoo Stay bied selfsorgverblyf op 'n rustige amandel-, pekanneut- en skaapplaas ongeveer 43 km va...
Meilland Haus Garden Cottage is 'n sjarmante selfsorg-kothuis in Prins Albert. Hierdie dorp skuil aan die voet van ...
Gratitude is 'n bekoorlike huis in Worcester wat gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe aan 3 gaste bi...
Bo’s Bliss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die historiese dorp W...
Kandelaars Cottage is 'n selfsorg-plaashuis langs die R328, sowat 10 km van Oudtshoorn af op 'n volstruisplaas. Die...
Goedemoed Reflect is 'n knus oopplan-huis op 'n plaas 16 km buite Montagu. Hierdie lieflike huis is perfek vir 'n p...
Ballinderry, The Robertson Guest House is die enigste 5-ster-gastehuis in Robertson en word nie deur beurtkrag gera...
Kerneelia Kothuis is 'n bekoorlike kothuis met 'n pragtige berg-uitsig op 'n Klein-Karoo-plaas naby De Rust. Dis id...
Karusa Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op die Vogelsang-plaas in Schoemanshoek geleë. Die Karusa...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer